Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Dorp is netjies en baie sentraal geleë. Om regtig waarde vir jou geld te kry sal 'n twee weke verblyf te kort wees want daar is so baie om te sien vir almal. Van historiese gedenkwaardighede tot eetplekkies ens. ens. ens. Ek sal weer 'n draai in Oudtshoorn maak."
"Die dorpie is baie mooi, maar dis baie koud. Gerieflike vulstasie en wonderlike diens by Spur. "
"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
"Wonderful. Lovely bird life on the island. Neat and tidy, great security and guards always friendly. "
"Well located with easy access to the city bowl and outer areas of CT. Close to Canal Walk and other malls."
"Dit is lekker sentraal na die toeriste bestemmings bv. Kaapstad , Franschhoek, Stellenbosch en selfs Hermanus."
"Gasvrye dorp wat Weskus-kultuur skree! Seekos en kreef vars vanaf die hawe, lieflike eetplekke en 'n ligging wat dit die ideale wegspringplek maak vir kuslangse of binnelandse reise! Pragtige dorpie - skoon en netjies!"
"Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer."
"Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination."
"Prins Albert was nog altyd op my lys van plekke om te besoek en ek is nie teleurgestel nie. Die dorp is netjies en dit het my dadelik opgeval. Julle berge is asemrowend en die wyn baie lekker. Ons het Fernskloof besoek en lekker gesels met die eienaar en wynmaker. Ook die feit dat mens daar veilig voel was 'n groot pluspunt, veral vir ons stedelinge."