Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

61 Lutie Katz

"Not as buzzy or with the quality of restaurants as Paternoster but great for beach walking, and relaxing. Pizza and music on Friday evening at Strandkombuis was a great start to the weekend - Jane went horse riding with wildlife, and we visited the San centre - great time! Recommend."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Die dorpie was indrukwekkend en baie skoon. Daar is oorgenoeg om te sien en beleef vir 2 tot 3 dae en/of ideal vir net 'n blaaskans. Die dorp is ryk aan geskiedenis en ooglopend trots daarop. Restaurante/kroeë se besigheidsure is beperk maar die dorp se hotel is 'n baie goeie alternatief."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquility

"Moederstad, mooiste plek in die wêreld!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Pragtige, rustige dorpie - die Weskus-eetplek is ideaal geleë en die kos is uitstekend."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"Baie mooi en rustige plek."

Worcester, Wes-Kaap

De Bergen

"Onaangename ondervinding by KFC."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Unfortunately we only had an overnight stay and weren't able to sight-see too much. Excellent Museum and Art Gallery. Will definitely go back for a longer stay to enjoy more sights."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Pragtige dorp. Ons het altyd net deur gery maar hierdie keer 'n dag daar spandeer. Ek het my aanvanklike opinie heeltemal verander."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Ek nie gelukkig met die dorp nie want hul het 2 keer in my voertuig ingebreek waar ek gewerk het. So ek moes my voertuig elke keer by die gaste huis los en dan loop werk toe. Gelukkig was dit nie ver van die perseel af waar ek gewerk het nie. Elke keer as ek my voertuig by werk stop het hul eerste aand my ruit gebreek en my jack van my bakkie gesteel en die 2de keer het hul die slot opgebreek by die passasiers kant en my wheel spanner en tassie wat onder die sitplek le waar my jumpercables in is gesteel. So ek hou niks van Wocester nie. Daar baie rondlopers in die dorp wat jou voertuig nie veilig is nie"

Knysna, Wes-Kaap

B My Guest

"Dit was ons eerste besoek aan Knysna, dit is wonderlik mooi. Daar is so baie om te beleef! Ons het seker 1% daarvan gesien, tyd was te min."

Kaapstad, Wes-Kaap

Oceanfront Penthouse

"So skoon en netjies! Ons het via Khayalitsha gekom met die see langs tot in Muizenberg. Geen papiere en plastieksakke en gemors wat rondlê of waai nie! Beslis die skoonste en netjieste stad wat ek nog besoek het!"

Kaapstad, Wes-Kaap

House at Pooh Corner

"Lovely place to holiday. Very scenic destination. Plenty of sightseeing around. Will recommend Cape Town to both locals and international guests alike. I love Cape Town!"

Franschhoek, Wes-Kaap

Bo La Motte Farming and Tourism

"Wat ek verwag het - 'n plaashuis net buite die dorp - heerlik."

Montagu, Wes-Kaap

Squirrels Corner

"Die geologiese geskiedenis van Montagu is ongelooflik, en duidelik te sien in die wonderlike landskap reg rondom."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Whitehouse

"Oudtshoorn is maar baie "middle of nowhere", maar ook baie netjies en skoon met al die geriewe wat jy nodig sal hê op toer, en 'n baie gerieflike rus-stop vir as mens ver reis (maar nie vreeslik opwindend vir vakansie-hou nie)."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie mooi plek met baie restaurante."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquil Tokai

"Beautiful, but windy and a lot of traffic at some times."

Kaapstad, Wes-Kaap

Son, See, en Sundowners

"Baie lekker om in die Kaap te kuier."

Napier, Wes-Kaap

Barbie Cottage

"Enjoyed the rural environment and proximity to Bredasdorp and then Agulhas."

Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage

"Have loved Malgas and we're thinking of moving there."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon House & Cottage

"Uitstekende dorp vir 'n lekker wegbreekkuier. Die Karoo Art Hotel is 'n moet. Die dorp is baie stil in die week. Almal gaan natuurlik Diesel & Créme toe maar Barrydale bied soveel meer. Die boekwinkel het 'n wye verskeidenheid van alle genre. Die Langkamer is 'n groot aanwins vir die dorp."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Bly maar 'n lekker plek - die restaurante is puik."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Beach Blessings Self-catering

"The only reason I do not give it a five star was the wind (and that is beyond anyone's control)!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Mooi, rustige dorpie."

Agulhas, Wes-Kaap

Stonehouse on Main

"Ons het die hele Overberg besoek en dit was vir ons asemrowend met die stiltes, wandelpaaie en die pragtige natuur. Agulhas en Struisbaai is absoluut toegerus vir die toeris. Wandelroetes en publieke toilette is gerieflik geplaas en goed versorg. Die weer was op sy beste."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Dirk Cottage

"Heerlike stapgeleenthede."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 B&B

"Baie veilig dorp met vriendelike mense."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Die Stoep

"Die dorp is prentjie-mooi."

Blad
Blad 208 - Wys 6211 tot 6240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang