Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Was by die Voëleiland, wat insiggewend was, en die museum. Het gaan eet my Muisbosskerm wat ons baie geniet het. Was by Isabellas en Weskuskombuis. Het beide restaurante geniet. Dit was blommetyd en daar was baie geleentheid om mooi fotos van blomme te neem. Ons het die tyd geniet, maar daar is anders nie veel meer warvan ek bewus was om te doen in die dorp nie."
"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste uitsig oor die see en baai. Die perfekte plek vir 'n rustige naweek of oorslaapplek."
"Pragtige plek, was altyd in die Melkbos, Blouberg omgewing en ook in Paarl en Stellenbosch, maar nog nooit in Somerset-Wes nie, ons verwagtinge is regtig oortref, pragtige plek."
"Moenie die ghost walk van Aisla misloop nie! Dis 'n uitstekende ervaring. Wonderlike gids en mens."
"Delightful village for a shortish stay; beautiful surroundings, off the beaten track, very peaceful."
"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
"Alles gerieflike afstande en baie maklike toegang met hoofverkeerroetes."
Brackenfell South, Western Cape
11 on Berrie"Dis 'n heelwat nuwe area, jy verdwaal sommer met GPS, maar dis so rustig en jy sien nie mense loop rond nie. Die paaie is silwerskoon en die tuine goed versorg. Die area is baie veilig."
"Alhoewel Velddrif baie na aan my hart lê, is dit altyd 'n wonderlike ervaring, weg van die stadslewe. Die ontvangs van die warmhartige Weskussers is ongelooflik. Jy moet dit self ervaar om te kan waardeer!"
"Very beautiful and peaceful area. Excellent breakaway destination to relax a bit. Not too far from the shops and restaurants."
"Stil, rustig, veilig en beskik oor alles wat mens nodig het vir 'n skoene uitskop vakansie."