Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer"Absolutely breathtaking. The people are amazing and helpful and so kind. I wish we could stay longer."
"We were just exploring the area. Have done it, but will not be back in a hurry unless it's for a specific reason."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Jacobsdaller"Pragtige plekkie. Net een winkel- moes Vredenburg toe ry vir buns. Sal weer kom!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Dis 'n stil gemeenskap as jy wil wegbreek van die stad."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Lily's Rest"Ons sal daarvan gehou het as daar 'n Ocean Basket of so tipe visrestaurant was. Pragtige dorpie en wat 'n natuurskoon."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Yzerfontein is a beautiful place. Will definitely go back and would like to visit their guest house as well."
"The Trading Post had everything we needed and Grunters Restaurant had some amazing food."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Kite Cottages"Ek wens ek kon permanent hier bly! Baie lekker plek. Enigste negatiewe is daar is net een petrolstasie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Dis Perlemoenbaai wat Gansbaai mooi en lekker maak, dis beslis een van die mooiste plekke met die mooiste natuurskoon en sonsondergange en so netjies en skoon!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Net Reg"Yzerfontein is ons stukkie paradys en ons sal weer en weer op Yzerfontein kuier."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Trust"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met slegs klein winkeltjies en alle kos moet verkieslik saamgebring word. Dit is ideaal vir mense wat stilte wil opsoek en lekker rus."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild Olive Self-Catering Cottage"Baie mooi dorpie om in af te tree."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Cottage"Het erf gekoop en gaan in die nabye toekoms huis daar bou."