Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"The place is intimate and people are friendly."
"Elgin is mooi, stil en skoon met vars lig om in te asem. Pragtige plase."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Storm Petrel"Een woord: Awesome. Daar is nie woorde wat dit kan beskryf nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Veilig met pragtig geteerde hoofpaaie. Die mense is vriendelik en hulle beskik oor 'n Superspar wat goed toegerus is met alles wat 'n mens dalk sou nodig kry vir 'n naweek weg. Pragtige omgewing waarvan tyd vergeet het."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"What a friendly and peaceful town. Worth a visit any time of year."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"As jy die Weskus wil beleef gaan gerus Paternoster toe. Die mense, die see, die dorp en die omliggende gebied vat jou terug na 'n meer eenvoudige tyd."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Its very relaxed and peaceful but just not enough eating out places."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Curious Giraffe"Baie goed geleë, naby winkel sentrum en Medi-Clinic Hospitaal. Veilige omgewing met mooi parke vir die kinders."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Afgesien Robertson heelwat bied, is dit so geleë dat al die omliggende dorpe ook sonder baie ekstra ry besoek kan word."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Saxon Lodge"Aangename en baie interessante plek om te eksploreer, veral De Kelders en die hawens. Blue Room Restaurant uitstekend! My steak (Espetada) lekkerste wat ek in 5 jaar gehad het - 'dinner' daar die hoogtepunt van ons besoek."
"Mooikelder Day Spa as well as Tee Under A Tree are also two are must visit jewels of the Paarl."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Dis 'n pragtige rustige kusdorpie met die mooiste natuurskoon."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel op Aarde Villa"As jy stilte en rustigheid soek is Dwarskersbos die ideale plek."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Bedrywige dorp, mooi geleë en het die nodige besighede. Pragtige padstal Kardoesie buite die dorp bokant die Piekenierskloofpas."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Beautiful plek en lekker stil, veral buite seisoen, perfek vir daai ontspanning wat ons na gesmag het! Franskraal is lekker naby aan Hermanus en Gansbaai wat altwee net so mooi is!"