Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Hogsback, Oos-Kaap

The Edge Mountain Retreat

"A tourist attaction that must not be missed. Especially over a weekend when there are a lot of healthy hikers and runners. Great restaurants to be visited."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Small town with great history."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Masinga Apartment

"Gqeberha has a big choice of good restaurants and coffee shops."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"I've only been there for brief stays for business, but I've always enjoyed it, the people are lovely and the beachfront makes for a great place to run or ride. I always look forward to an excuse to go there!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Pragtige, skoon dorpie."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

158 on Marlin

"Chintsa is 'n pragtige plek, met wonderlike potensiaal. Die dorp, en vir seker die besighede sal moet kyk na maatreëls om die effek van beurtkrag te bowe te kom - verkieslik son- en/of windkrag vir so 'n wonderlike stranddorp!"

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Dunwerkin Bachelor Flat

"During holiday season, Kenton is busy and enjoyable. Out of season it is extremely quiet. Not many places to eat out. Spar closes at 6 pm, Luckily we found a place open near the sea to order some supper."

Hogsback, Oos-Kaap

Serendipity Self-catering Cottages

"The Yellow-breasted boubou was a welcoming experience. "

Queenstown, Oos-Kaap

The Cullinan Guest House

"Sal net gebruik as 'n oorslaapplek."

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"What a lovely little town and very neat and clean, the locals sure seem proud of their town, well worth a visit."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Old Butler House

"Heerlike dorpie om te besoek."

Maclear, Oos-Kaap

Fairbairn Guest Farm

"Dorpie is verwaarloos, maar die omgewing is pragtig."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Valley of Ironstone

"Besoek die Vallei van Verlatenheid."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Wonderlike, interessante klein dorpie, ons het heerlik rondgestap."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Ons is net dankbaar om by die Drostdy te kan eet."

Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn

"Dorpie se ligging is pragtig, maar soos alle plattelandse dorpe gaan dit gebuk onder die druk van ons land se swak munisipale bestuur. Dis pad soontoe is wel nuut geteer en in goeie toetstand."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"There is no water supply in the township. Toilets are not able to flush, very unhygienic!"

Middelburg, Oos-Kaap

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Dit is 'n pragtige plattelandse dorpie met vriendelike inwoners."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Le Blue Guest House

"Looks like it is starting a revival under the new mayor. Still a long way to go but you can see the changes."

Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation

"Al die mooi geskiedkundige toeriste-attraksies verval soos met die res van die land! Jammerte!"

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

KarooWerf

"Ou geboue wat gerestoureer is, Egg Rock was 'n belewenis. Padaanduidings nie goed nie. Black sheep, lekker geëet."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

1 On-Scott Garden Suites

"Walter Battis museum is baie interessant en ons het baie inligting daar gekry. Somerset museum is baie interessant. Slagtersnek se uitstalling is goed. Restaurante baie goed, On Main en Oom Wessel se padstal, heerlike pizzas."

Hogsback, Oos-Kaap

Serendipity Self-catering Cottages

"Pragtig. Plaaslike mense baie vriendelik."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Graaff-Reinet is a perfect stop-over on the way to the coast from Gauteng or the Free State."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Cove View B&B

"Paaie het vreeslike potholes. Hoofpad is besig om geteer te word. Wat ek wel kan sê, is dat al die mense in al die winkels en lughawe super vriendelik was. Dit het uitgestaan."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Road Lodge Gqeberha

"Ek was jare laas in PE en dit was jammer om te sien hoeveel rommel op straat lê - papiere oral waar jy kyk, andersins is ek nogsteeds mal oor die beachfront, wens net hulle kan strate skoonmaak."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Ankervas

"Dis een van daai plekke wat mens ten minste een keer in jou lewe moet sien. Maar jy sal weer en weer wil gaan."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang