Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Breathe River Retreat

"Vir 'n kort wegbreek uit Gauteng is dit net ver genoeg om nie te ver te wees nie. Die omgewing is pragtig."

Clarens, Vrystaat

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"A beautiful little town to go to relax and unwind, a place where time literally stands still."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Get yourself a weeklong hiking pass from the Clarens Village Conservancy and a map and explore the multiple hiking trails on offer around Clarens. If you parkrun, lace up for a great trail run on Saturdays. For the adventure seekers, check out Clarens Extreme for white-water rafting and ziplining. Die Bus Stop offers really nice quad-biking opportunities. If you have a Wild Card, hiking and driving around Golden Gate National Park is free of charge and well worth a full day."

Fouriesburg, Vrystaat

Camelroc Guest Farm

"Loved the restaurant Op Die Stoep, and did some shopping for gifts."

Bloemfontein, Vrystaat

Gloriam @ Dan Pienaar

"Die stad in baie swak versorg en onnet. Baie jammer, maar die plaaslike owerheid kom glad nie, hoegenaamd nie die mas op nie. Bloemfontein wat baie mooi kan wees, is stukkend!"

Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House

"Daar moet aandag gegee word aan klein onderhoud soos bo genoem, die stortvloer kort 'n goeie skoonmaak en die TV-kanale is beperk tot wat die gasheer na kyk en is net 4 kanale. Soortgelyke, ander gastehuise bied veel meer."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Mooi dorpie tussen die berge. Baie lekker eetplekke."

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"Was van geboorte tot na matriek in die dorp. Was toe aangename plek en het goeie ondersteuning van die gemeentskap gehad vir besigheid en dienste. Nou verwaarloos en die agteruitgang en verwaarlosing is hartverskeurend. Geen trots en samewerking meer by inwoners om die plek beskaafd en woonbaar te hou nie."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Arriving on a Sunday is not the best as many places were closed by the time we had arrived, but we did a little walk around on Monday morning and it was great."

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry House

"Beautiful plekkie."

Parys, Vrystaat

Casa Cara Resort

"Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante."

Sasolburg, Vrystaat

Rapid Dawn River Lodge

"Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze."

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en baie lekker eetplekke."

Bloemfontein, Vrystaat

Olive Hill Country Lodge

"Beter as wat ek verwag het. Was jare laas daar en lyk of Bloem positief groei."

Welkom, Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"We enjoyed the flee market Saturday morning."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Baie om te doen en te sien in die omgewing. Sal weer moet gaan om te doen waarby ons nie kon uitkom nie."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Everything, from art galleries to mountain biking or climbing."

Clarens, Vrystaat

Meander Stay

"'n Pragtige dorpie met allerhande goeie winkels en restaurante. ’n Paradys met pragtige natuur om te stap en in die natuur te wees en te ontspan."

Clarens, Vrystaat

Elsewhere

"Uitspattige pryse by sekere plekke."

Smithfield, Vrystaat

Jasmine Cottages

"Dorp is besig om te sterf, soos baie ander in ons land is dorp vuil en het niks oorgebly van 'n eens pragtige platteland se plekkie nie. Die roete oor Smithfield, Bethulie na Cradock is redelik stil verkeer en in redelike toestand."

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."

Clarens, Vrystaat

Leliehoek

"Oor die algemeen is Clarens effe aan die duur kant."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Pragtige dorp. Beslis die moeite werd om te besoek."

Clarens, Vrystaat

Aspen Guest House

"Altyd lekker en 'n fees vir die oog en lafenis vir die siel."

Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel

"Paaie is baie sleg."

Philippolis, Vrystaat

Die Stal

"Ek beveel enige reisiger aan om by Waterkloof te gaan bier proe by die mikro-brouery! Heerlik (en ek is nie 'n bierdrinker nie!)"

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Dorp is vuil en kan sien daar is geen dienste nie."

Clarens, Vrystaat

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Pragtige plekkie. Die restaurante verskaf heerlik kos."

Clarens, Vrystaat

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Daar is soveel om te sien, doen en beleef! Die atmosfeer is baie ontspanne en die natuurskoon ongelooflik mooi."

Blad
Blad 98 - Wys 2911 tot 2940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang