Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Danke Ma

"Beautiful place and lovely secluded beach!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Aandblom Guesthouse

"Moet asseblief nie by Beaufort-Wes se KFC enige kos koop nie. My vrou het voedselvergiftiging opgedoen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Danabaai is voorwaar 'n uitsonderlike woonbuurt en ek sal graag weer daar bly."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See

"Vriendelikheid van die permanente inwoners laat jou sommer tuis voel, en moenie vergeet van die ongerepte strand nie. Dis hemels in vergelyking met ander strande. Probeer asb. om dit so te hou."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Pragtige omgewing en beslis vir natuurliefhebbers."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Leben Seehuisie

"As jy lief is vir die see, is dit die plek om na te gaan."

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Al die restaurante, winkels en padstalle bied uitstekende verskeidenheid en waarde vir geld."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Klein juweel aan die Weskus."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is 'n interessante dorpie en die malgasse beslis 'n moet. SANP het moeite gedoen om die ervaring vir die publiek interessant te maak."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"Bespreek nog nagte. Daar is heelwat vir alle ouderdomme om te geniet!"

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees."

Tulbagh, Wes-Kaap

Manley Wine Estate

"Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Ukholo Lodge

"Pragtige omgewing!"

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"We found the people very friendly and helpful."

Prins Albert, Wes-Kaap

81 on Church

"Baie ongekunsteld en platvloers. Ons ete by Bush Pub was heerlik en heel goedkoop. Die Swartbergpas is iets wat mens moet beleef. Ek het al drie keer besoek, in albei rigtings, maar ek sal dit graag weer doen."

Weskus, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Asemrowend, ongelooflik, en so kan ek aangaan!"

Britanniabaai, Wes-Kaap

Absolute Beach

"'n Tans nog ongerepte, rustige, pragtige bestemming."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Marthinusrust Kliprant Kamp

"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Loved Cango Caves and karuso."

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Hoekom het ek nie hier kom studeer nie? "

Groenpunt, Wes-Kaap

A Sunflower Stop

"Vir die aktiewe reisiger. 'n Oggenddraf langs die promenade is 'n moet!"

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Fleurpark 6

"My ouers woon daar. Dit is hoekom ek daar vakansiehou."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hawerland

"Daar is so baie om te sien."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Die kwekery - baie lief vir plante, veral by Letsatsi! Lief vetplante en Kokerbome! Het gegaan na die Kokerboomwoud. Liéflik!"

Blad
Blad 1098 - Wys 32911 tot 32940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang