Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Eendracht Hotel"Snags is dit nogal rumoerig en die karre raas ... maar dan oorskadu die parkeer en stap gerief die rumoer."
"Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense."
"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."
"Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon."
"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."
"Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word."
"Die dorp en sy mense is so vriendelik en dit voel amper asof jy tussen jou eie mense is. Ons wil weer gaan maar langer die keer!"
"Die Dorpie self is wonderlik en ons het lekker gekuier by die Hotel se kroeg, dis loopafstand van die huis af."
"Perfekte wegbreek van dorpe, mense en alles, maar steeds naby genoeg aan winkels om die "moet gou dit hê" te gaan haal."