Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees."
"Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie."
"Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!"
"Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is."
"Baie ongekunsteld en platvloers. Ons ete by Bush Pub was heerlik en heel goedkoop. Die Swartbergpas is iets wat mens moet beleef. Ek het al drie keer besoek, in albei rigtings, maar ek sal dit graag weer doen."
"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"Hoekom het ek nie hier kom studeer nie? "
"Die kwekery - baie lief vir plante, veral by Letsatsi! Lief vetplante en Kokerbome! Het gegaan na die Kokerboomwoud. Liéflik!"
"Mense vriendelik en baie lekker koffiewinkels en eetplekke. Interessante besienswaardighede."
"Ja, besoek Klipdrift! Hulle was uiters professioneel en het ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie welkom gevoel. Ek kan beslis hulle hamburger aanbeveel!"
"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "
"Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig."