Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Table View, Wes-Kaap

E59 Dolphin Beach

"Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos."

Parow, Wes-Kaap

Heldersig Cottage

"Deel waarin ons was geen probleem nie."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Wonderlike rustige dorpie. Geskik vir 'n rus-vakansie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Rustigheid vanself. Ongerepte natuurskoon. Nog nie deur kommersiële ontwikkeling geskend nie. Hoop dit sal nog vir jare so wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Dit is 'n bitter lekker plek."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Beslis die moeite werd om die historiese dorpie te besoek."

Drieankerbaai, Wes-Kaap

Green Point Self-Catering Studio 2

"Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Was net teleurgesteld dat die wynkelder in Barrydale nie oop was op 'n Sondag. "

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Clanwilliam is baie sentraal geleë wat dit 'n goeie toeristebestemming maak."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Lieflike kusdorpie."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Pragtige kokerbome en sentraal geleë vir blommekyk en ander besienswaardighede in die omgewing."

Wildernis, Wes-Kaap

Fairy Knowe Hotel

"Die Map of Africa was 'n spesiale belewenis. Alle mense moet net daarvan weet. Daar was ook 'n vrywillige gids wat 'n mens rondwys en detail vertel. Uitsig na see ook baie spesiaal. Wildernis-strand 'n wonderlike stap werd met baie mooi spoelklippe en skoon sand. Die restaurant in die ou stasiegebou 'n besoek werd. Klein winkeltjies ook baie interessant. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Bird Island baie geniet."

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Goed geleë vir Namakwaland-toere."

Parow, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Parow is sentraal geleë vir 'n hele paar hospitale en dagklinieke."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Baie mooi, netjiese dorp. Lekker stappaadjies. Pragtige blomongewing. Sal weer Lambertsbaai besoek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bougain Villa

"Het lanklaas sulke vriendelike en behulpsame mense ontmoet. Sal Lambertsbaai beslis weer in die toekoms besoek."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Riebeek-Kasteel is bietjie van 'n geheim. Mooie plek (ek raak regtig liries daaroor) en ook sentraal geleë om plekke naby te besoek."

Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle

"Pragtige dorp en omgewing!"

Voorbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Ons het meer tyd nodig gehad om dit ten volle te geniet."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sandkorrel

"Baie rus vir die siel te vind hier!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

No17 on Mile16

"Een van ons gunsteling plekke vir vakansie hou. Baie netjies, skoon en vriendelike mense. "

Strand, Wes-Kaap

68 On Hofmeyr

"Already told all my friends, etc."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Danke Ma

"Beautiful place and lovely secluded beach!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Aandblom Guesthouse

"Moet asseblief nie by Beaufort-Wes se KFC enige kos koop nie. My vrou het voedselvergiftiging opgedoen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Danabaai is voorwaar 'n uitsonderlike woonbuurt en ek sal graag weer daar bly."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See

"Vriendelikheid van die permanente inwoners laat jou sommer tuis voel, en moenie vergeet van die ongerepte strand nie. Dis hemels in vergelyking met ander strande. Probeer asb. om dit so te hou."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Pragtige omgewing en beslis vir natuurliefhebbers."

Blad
Blad 1099 - Wys 32941 tot 32970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang