Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"George is 'n baie rustig plek en is perfek as jy wil wegbreek van die jaag van die stad, hetsy vir 'n vinnige breuk op die strand of na die baie mooi natuurskoon."
"Ek is persoonlik nie mal oor die mense wat so rondloop en kreef smous nie! Geen wonder die West Coast Rock Lobster is bedreig nie. Maar behalwe vir dit is Paternoster wonderlik."
"Velddrif is altyd 'n mooi plek om te besoek en mense baie gasvry. Ons is baie lief vir Velddrif!"
"It was an overnight stay, but Beaufort has everything you need. A beautiful part of the Karoo."
"Indien dit wynplase is wat jy will besoek is daar 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek. Die dorpie het ook 'n unieke straat vol heritage-geboue en mooi restaurante."
"Lamberstbaai het baie versteekte juwele was jou vakansie baie genotvol kan maak. Die ete by Isabella's en die bootrit saam met Riaan kan aanbeveel word."
"Een van die mooiste plekke in die wêreld. Bied ongelooflik baie aktiwiteite om uit te kies."
"It's nice and peaceful. There's quite a few beautiful venues you could book for any special events or celebrations you would like to have. This is also a nice place to retreat to."
"Always great to have a vacation in Cape Town. Only the weather wasn't nice, but that is the Cape."