Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Castle

"Fantastiese skoon, mooi dorp."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"There are no fences! The community obviously work hard at their own security. "

Strand, Wes-Kaap

Lierie Huis

"Dit is 'n asemrowende omgewing omring met baie dinge om te doen en te sien."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Die rustigheid en stilte is 'n lafenis. Ons was veral beïndruk met die spitsverkeer van 1 voertuig elke half uur. 'n Plek wat ons ervaring van die Karoo verryk het."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Ideaal vir oorslaap na ’n lang dag se reis."

Paternoster, Wes-Kaap

Milky Way

"Fantastiese natuurskoon. Inwoners is nie baie vriendelik nie. Het onveilig gevoel. Baie bedelaars. Van hulle is baie intimiderend."

Arniston, Wes-Kaap

Dyers House

"Talk to the locals, cute craft shop by the fishing village side. Go to light house. Ocean very rocky but swim in high tide. Water was amazing. Hotel is also right there."

Robertson, Wes-Kaap

Vlettershof Guest House

"Besoek Robertson se opregte vriendelike mense en plattelandse atmosfee. Jy sal nie spyt wees nie."

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"My grootword-strandoord in die 50er en 60er jare. Sal altyd weer teruggaan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Dit is die mooiste plek onder die son, sal beslis weer in Kaapstad vir my weer 'n plekkie kry."

Albertinia, Wes-Kaap

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

"'n Weggesteekte juweel in die Suid-Kaapse platteland."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Paaie is maar sleg, met baie gate. Tans verwaarloosde stad, wat vroeër pragtig was."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Ek beskou dit net as 'n oornagstop."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril 35

"Baie te sien en te doen in Mosselbaai."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Hou van die dorpie, maar is maar 'n vuil plekkie as jy daar uitry."

Montagu, Wes-Kaap

Rainbow Glen Guest Cottages

"Pragtige, skoon dorpie. Stil en rustig."

Struisbaai, Wes-Kaap

Nirvana

"Very lovely town. Very quiet, perfect for a getaway."

Wildernis, Wes-Kaap

ANEW Resort Wilderness

"We had a great time at this location even though we were there on business."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Evergreen Lodge

"Uitstekende omgewing, skoon en pragtige natuur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hilltop Guesthouse

"Altyd 'n plesier en die moeite werd om te besoek."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Absoluut pragtig, nou een van my gunstelingplekke in die wêreld."

Hermanus, Wes-Kaap

Kleine Vrede Farm Cottage

"Beautiful place and loved it!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Lekker Karoo-skaapvleis."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "

Paternoster, Wes-Kaap

Klipmossel

"Fantastiese Weskusdorpie, ons was net teleurgesteld in die kwaliteit van meeste restaurante se kos en dis baie "overpriced", veral vir ons wat in rand betaal."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Hotel

"Nie op 'n hoofroete nie, ek was self baie beïndruk met die dorpie en sal dit regtig aanbeveel vir iets soos 'n naweek-wegbreek. Deur net oor te slaap gaan mens die dorp eintlik mis."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Die pragtigste plek."

Vanwyksdorp, Wes-Kaap

Watermill Farm Cottages

"Tot onlangs 'n onontdekte juweel."

Blad
Blad 478 - Wys 14311 tot 14340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang