Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Petro D. - 14th February 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het verlief geraak op Hermanus. Van die mooiste dorpe wat ons nog besoek het. Die see is turquoise en die natuurskoon is asemrowend.
Willa L. - 14th February 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis.
Elna V. - 14th February 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige omgewing om te verken!
Fanie V. - 14th February 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
In Young people perspective Still Bay do not have leisure activities. For elderly people their are some challenges especially stares going down to the beech. The people living in Sill Bay are very friendly and helpful.
Karen L. - 14th February 2020
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Veilig en 'n pragtige area.
Teresa-ann R. - 14th February 2020
staying in Hoog-En-Droog, Wes-Kaap
Dit is 'n sentrale, veilige are om te besoek, goed geleë en naby aan al die nodige hoofpaaie, winkels, restaurante en besighede.
Theswill B. - 14th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die beste dorp ooit.
Sanet E. - 14th February 2020
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Piet C. - 14th February 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi dorp.
Dewald E. - 14th February 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Mooi toeristedorpie wat besoek moet word.
Nicole H. - 14th February 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lovely historic places to discover, very much worthwhile a visit. Many places to have a meal or a drink.
Lise G. - 14th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Verlief op Yzerfontein! Pragtig!
Colleen C. - 13th February 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het tuis gegaan in 'n ander vakansie-woonstel en Hermanus uitstappies baie geniet.
Adrian A. - 13th February 2020
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Rustig.
Bertus . - 13th February 2020
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Veilige omgewing.
Craig S. - 13th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Great place to unwind!
Madi F. - 13th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige plek. Soos uit 'n sprokie.
Nico B. - 13th February 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het op die toerbus in Hermanus gery, het dit baie geniet.
Nettie S. - 13th February 2020
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Pragtige area en baie sentraal.
Marvin T. - 13th February 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Fantastic place.
Mandy B. - 13th February 2020
staying in Simonswyk, Wes-Kaap
Rustige omgewing.
Paula H. - 12th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Heerlike, veilige staproetes langs dis kus.
Pieter H. - 12th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Karoo Nasionale Park by die dorp is die hoof aantreklikheid. Hulle is vriendelik, netjies en baie behulpsaam.
Jaco V. - 12th February 2020
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Wonderlik en so lekker rustig!
Buks M. - 12th February 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Besoek al die plaasstalle en ry die agterpaadjies.
Morton B. - 12th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie rustige en vriendelike dorp.
Hendrik G. - 12th February 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Lekker plek om te kuier en af te skakel.
Amy C. - 12th February 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is 'n pragtige dorp.
Samantha Z. - 12th February 2020
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste.
Sarah L. - 12th February 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid.
Ria P. - 12th February 2020
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Quiet, clean and safe destination, nice for a break from the hustle and bustle of every day life.
Ryan J. - 12th February 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beautiful quaint town! Lots to do and see with gorgeous homes all over the show.
Elaine S. - 12th February 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there.
Anel S. - 11th February 2020
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Oulikste dorpie met baie vriendelike mense.
Loumarie V. - 11th February 2020
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Lieflike, rustige plek!! Ek wens ek kan permanent daar woon.
Hennie O. - 11th February 2020
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Pragtige eiland reg op ons voorstoep! Uitstekende restaurante, spa en bootvaarte alles byderhand, gaan maak beslis 'n draai daar! Nooit geweet daar is 19 eilande nie, wat almal met brûe verbind is.
Gus H. - 11th February 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit bly Dié Plek om vakansie te hou. Alles is daar vir almal om te geniet!!
Jacques N. - 11th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie vriendelike dorpie langs die Weskus met pragtige see en spierwit strande en duine.
Nettie S. - 11th February 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige en goed versorgde dorpie met mense waarmee enige persoon 'n lang pad kan stap. Baie sentraal geleë.
Candice O. - 11th February 2020
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Goeie, rustige plekkie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za