Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Kaapstad is baie besig en baie mooi. Mense bestuur baie meer gevaarlik as JHB bestuurders."
"Veilige strand vir kinders. Mooi staproetes! Winkelkompleks wat alles voorsien wat jy nodig het. Stiller vakansie-omgewing om goed uit te rus. Sal Groot-Brakrivier aanbeveel."
"'n Pragtige klein Weskus-baai met besonderse natuurskoon. So naby Kaapstad jy kan Tafelberg van daar af sien."
"Be careful of when you stay. The water levels of the damn fluctuate and may have an impact on your experience."
"The Cape Peninsula contains some of the most beautiful scenery and people in the world."
"Daar is soveel besienswaardighede dat jy dit kwalik tydens een besoek kan waardeer."
"Goed onderhou, mooi natuur en gefokus op toerisme. Elke uitstappie 'n nuwe ervaring."
"Ons het nie rondgereis as toeriste nie, maar enige toeris kan gerus by The Old Printhouse tuisgaan. Dis naby genoeg aan toeriste-aktiwiteite geleë, sonder die lawaai van die stad."
"Oudtshoorn is 'n wonderlike dorp wat iets vir elke smaak offer. Museums, kunsateljees, genoeg lekker eet- en kuierplekke, buitelugaktiwiteite, so so baie. Mooi skoon dorp met vriendelike mense!"
"Ons was mal oor die berge en die netjiese boorde en wingerde. Die dorp lyk skoon en die mense is vriendelik."
"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."