Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37532 resensies.
Marahwaan F. - 16th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die beste.
Saghir A. - 16th February 2021
staying in George, Wes-Kaap
George is a good town.
Coenraadt E. - 16th February 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dis 'n lekker rustige dorpie om vir 'n naweek of langer weg te breek.
Inger B. - 16th February 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Die mooiste en rustigste dorpie in die Weskus. Vriendelike mense en dienste. Lekker eetplekkies en restaurante, site-seeings en nog baie dinge om te doen en te sien. 'n Lekker dorp vir vakansies hou.
Nataschja M. - 16th February 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is a beautiful gem with lots to see and do.
Margaret H. - 16th February 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Place is awesome and the people are very friendly.
Pauline H. - 16th February 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Secluded beautiful beach.
Derick H. - 16th February 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming.
Andria O. - 16th February 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Velddrif, Laaiplek en Port Owen vloei so in een en is groter as wat mens sou dink. Bokkomlaan is enig in sy soort en 'n moet om te besoek. Pragtige Weskusdorpie!
Braam C. - 16th February 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons is baie lief daarvoor om Prince Albert te besoek en sal vir seker weer so maak. ’n Pragtige, skoon dorpie met wonderlike uitsigte oor die berge en die Karoo. Ons bid net vir goeie reën saam met al die Prince Albert inwoners.
Suzette C. - 15th February 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met ’n rustige atmosfeer. Sal graag weer wil kom, maar dan vir 'n hele naweek!
Irene P. - 15th February 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
It's quite a pleasant small town holiday destination. The scenery is lovely.
Pauline D. - 15th February 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
'n Goed weggesteekte juweel met soveel topgehalte restaurante, kunsgalerye en snuisterywinkeltjies. Beslis 'n kom-kuier-weer-en-weer bestemming.
Michelle V. - 15th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons hou nie van Hermanus self nie maar Onrus en Vermont is heelwat stiller en lekkerder om daar te ontspan.
Henry C. - 15th February 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
If you like farm style living, Tulbagh is a fine town, with beautiful surrounding wine farms to visit. Not in my opinion suited for small children as there is limited activities for kids.
Emily H. - 15th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Really a destination for people that want to be surrounded by nature.
Bradley H. - 15th February 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Awesome town and we will be back soon.
Lucille D. - 15th February 2021
staying in Klawer, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Nadia V. - 15th February 2021
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is.
Liza K. - 15th February 2021
staying in Lemoenkloof, Wes-Kaap
Ek het al konferensies daar bygewoon en nou daar oorgebly. Kan dit regtig aanbeveel.
Leon B. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek besoek Mosselbaai al vir baie jare en het nog elke keer net lekker gekuier.
Louis S. - 15th February 2021
staying in George, Wes-Kaap
Witfontein forest provides excellent mountain biking trails!
Priscilla S. - 15th February 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Daar is ’n lekker mark op Saterdae waar mens kan saam kuier, lekker eet en daar is iets vir almal. Goeie restaurante en vriendelike mense. Baie naby aan George as mens iets nodig het in die stad.
Eben Z. - 15th February 2021
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is ’n juweel van ’n plek.
Hanlie P. - 15th February 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens.
Owen D. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ideale vakansie toeriste-aantreklikheid.
Moegamat C. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ongelooflike moederstad.
Bronwynne A. - 15th February 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl en sy omliggende gebiede het van die mooiste uitsigte en van die beste wynplase asook lekker dinge vir kinders om te doen.
Johan S. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Het verlief geraak op die plek.
Tamsen D. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is die mooiste plek.
Altha R. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Mooiste stad, maar bedrywig en duur.
Jana V. - 15th February 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dorp is regtig vol historiese geboue en geskiedenis. Oulikste coffee shops ens.
Charlmain H. - 15th February 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die dorpsmense is gasvry en daar's heelwat plekke om te besoek.
Elizabeth B. - 15th February 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Baie rustige area en vreeslik mooi met die klomp eenderse huisies. Daar is 'n middag windjie, maar dit gaan lê weer saans.
Sakkie B. - 15th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige strande met water wat geensins koud is nie.
Louise B. - 15th February 2021
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
The beach is fantastic and the water was warmer than the usual freezing conditions in the city.
Renthia G. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Great met baie om te doen en te sien.
Trevor D. - 15th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Some very good mountain and beach walks. Shopping centres close by for supplies.
Lilian N. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is the best place in the world for holidays.
Allister S. - 15th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Lots of attractions to visit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]