Blyplekke met Bobaas Braaiplekke
Willemien Engelbrecht, 23 September 2015
Reading time: 3 minutes
Reg julle, dis weer daai tyd van die jaar wanneer almal om die braai baljaar. ’n Braai is mos so Suid-Afrikaans soos biltong en boerewors, so steek maar op die 24ste September jou vuurtjie aan. Ons het ’n paar plekkies gaan vind waar jy sommer tjop-tjop jou vleisie op die kole kan gooi. Kom kyk hoe lyk van LekkeSlaap se lekke blyplekke met bobaas braaiplekke!
























Waar gaan jy ’n vuurtjie aansteek dié Erfenisdag?
Hooffoto: Madi-Madi Karoo Safari Lodge in Oudtshoorn.

















