Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Pragtige toeristebestemming. Internasionale en eklektiese gevoel. Goeie basis om die Kaap met al sy besienswaardighede te verken."
"Die Swartbergpas na Oudshoorn is baie aanskoulik, veral in die voormiddag voor dit warm raak."
"Fantastiese bestemming vir my as Afrikaner. Die ver ry vanaf Limpopo was deur en deur die moeite werd. "
"As jy in Sedgefield vakansie hou moet jy na die naburige dorpe ry vir vermaak."
"Jacobsbaai is 'n pragtige plekkie. Indien jy 'n rustige wegbreek wil maak is dit ideaal. Asemrowende omgewing."
"Vir diegene wat van afval hou, kan dit geniet word in die koffiewinkel by die hotel."
"Have to visit. It is a quaint and idyllic West Coast town unlike many you will ever see."
"Pragtige dorpie! Besoek ook die kerkie in die dorp, Montpelier, Saronsberg en die olyfplaas! "
"Springfields Wine Estate was our favourite spot and is a definite must visit for any tourist visiting Robertson. "