Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Net jammer dis so warm in die somer."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton Breakers

"Ek sal dit by enige iemand aanbeveel."

Bellville, Wes-Kaap

Cape Goodness

"Goeie basis om Kaapstad en omstreke van af te verken. "

Sedgefield, Wes-Kaap

Forestview Guesthouse

"Goeie plek vir 'n ontspanne wegbreek."

Durbanville, Wes-Kaap

Three Oak Durbanville Gastehuis

"Heerlik sentraal met allerlei interessante plekkies."

Strand, Wes-Kaap

Golf House

"Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen."

Weskus, Wes-Kaap

West Coast Luxury Tents

"Rustigheid, kalmte en karakter."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Accommodation Mosselbay

"Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier! "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Goeie oornag verblyf rondom Beaufort-Wes, goeie winkels in sentrum."

Worcester, Wes-Kaap

Linge Longa

"Sal weer daar oornag."

Stilbaai, Wes-Kaap

Palinggat 53 Stilbaai

"Ek sal dit maklik my permanente blyplek kan maak."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Ek hou van die wit huisies met die swart dakke. Dit is uniek aan die Weskus. Hou dit so."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Paternoster is 'n plekkie waar mens nie veel winkels moet verwag nie. Hul kan net gerus ook op Sondae en Maandae oop wees. Dit lyk of die dorp Sondagmiddag toemaak, en eers ontwaak op 'n Dinsdag oggend! Ons het ongelukkig Sondag middag 3 uur daar aangekom, en Dinsdag oggend weer moes ry. Ons het direk van die lughawe daar aangekom, en was nie voorbereid dat daar niks oop sal wees nie. Buiten dit, pragtige dorpie!"

Langebaan, Wes-Kaap

Flamingo Park A2

"Stil, rustige vakansie. Eetplekke heerlik. As 'n geheel baie lekker."

Franskraal, Wes-Kaap

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Baie lekker gebly en bevat als wat mens benodig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Nie ingestel op toerisme waarde nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"Baie om te doen. Het meer as 2 dae nodig om behoorlik te besoek. Die dorp is baie skoon en mense baie vriendelik."

Knysna, Wes-Kaap

Oyster Creek Lodge

"Baie lekker daar."

Kleinbaai, Wes-Kaap

Great White Accommodation

"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Lambertsbaai is 'n baie interessante vissersdorpie."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Zorgvliet Wines Country Lodge

"Wonderlike positiewe ervaring. Sal beslis 'n besoek aan Stellenbosch aanbeveel."

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."

Hermanus, Wes-Kaap

Nautilus Guest House

"Hermanus is a top class SA destination."

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"The wineries and cycling are good."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Jacobsbaai het baie gegroei die afgelope 20 jaar, en bly een van die mees private kusdorpies in die omgewing. Ek sien dit bou steeds dat dit klap en groei sterk."

Stilbaai, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"It is a wonderful town, people are friendly, it is very relaxed compared to the city life. Am definitely going back there again."

Kuilsrivier, Wes-Kaap

Klein Bottelary

"Ons was te vinnig hier deur om regtig opinie te gee."

Blad
Blad 1090 - Wys 32671 tot 32700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang