Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"A.g.v. Bakgat sal ons nou altyd hier kom oorslaap. Hier is 'n paar goeie kos-opsies."
"Beautiful view! Restaurants were amazing! It was a really nice side of the city of Cape Town! "
"The restuarants are wonderful. Peaceful atmosphere. The dairy is well worth a visit and their cheeses good. 'John Donkey's' trip to Die Hel was well worth it although I suggest that travelers with him take their own picnic for lunch. "
"Ja met elke besoek brei die plek uit, sou nie wou hê dit moet nog meer uitbrei nie, want dis juis wat dit so uniek maak. Daar is nou soveel eetplekke en almal wil hul pond vleis hê. Hou pryse billik vir jul mede Suid-Afrikaners, want die geskenkwinkels is net vir oorsese besoekers wat prys aanbetref. Verder is die dorp nog skoon en almal is vriendelik."
"Wildernis is vir seker een van die mooiste plekke op die Tuinroete. So naby aan ander dorpe en strande."
"Absoluut skoon en die natuurskoon onverbeterlik. Beveel sterk aan vir iemand wat vir 'n dag of twee net wil gaan rondloop by die see. "
"Beaufort-Wes was baie aangenaam gewees. Ons kon ook die Karoo Nasionale Park gaan besigtig, aangesien dit lekker naby was."
"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."
"Greyton is die mooiste dorpie in Wes-Kaap. 12 restaurante. Puik etes genuttig veral by Abby Rose. Heerlike plaaskos. Dorpie het vriendelikste mense. Baie staproetes en baie om te sien. Ons was daar met die "Classics for All" fees en dit was ongelooflike lekker ervaring. Dit sal 'n jaarlikse instelling wees op ons program nou dat ons afgetree is."