Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Mooiste stad in Suid Afrika, baie skoon teen ander stede en geen slaggate. Baie om te doen en te sien."
"Altyd heerlik om in die Kaap te wees. Die besienswaardighede is ongelooflik en daar is elke keer net nog meer om te besoek."
"This is an ideal location for people who wish to get away from the hustle and bustle of city life."
"Baie mooi plek om vakansie te hou. Wind is net party dae nie lekker nie, maar nog steeds baiee lekker gewees."
"It's a slow, friendly town with lots to do and history. It is not the first time we have been to the town."
"Baie lekker omgewing. Ek het dit baie toeristevriendelik beskou en die plekke was baie maklik om te vind."
"Besienswaardighede is die treinmuseum en treinjierit op na berge asook RedBerry Farm."
"Ideal if you are looking for a quiet, peaceful holiday destination with a beautiful coastline."
"Die dorp is netjies en skoon. Goeie paaie, selfs die grondpad. Ligging is goed as jy 'n basis nodig het om vanaf te ry."
"'n Moet sien. Soveel om te sien. Kaapstad is net 'n vliegtuig/ "vlug" ver."
"Baie klein gemeenskap, maar tog nie heeltemal afgesny van naaste dorp nie. As jy van rustigheid hou is dit die plek vir jou."
"Oudtshoorn was baie stil gedurende ons besoek op 6, 7, 8 Januarie 2023. Route62 Restaurant het heerlike steak en sushi gehad en baie gawe personeel. Die dorp is baie skoon en het die mooiste liggies gehad."