Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Dit is definitief 'n plek om oor en oor te besoek. Jy sal alles daar geniet."
"Dit is 'n onverwagse stukkie eenvoud, met soveel rykdom om te bied. Die mense, staproetes en die see - veral tydens die teenwoordigheid van die walvisse, kan nie in geldwaarde beskryf word nie."
"Hierdie was vir my 'n besigheidsgeleentheid, maar ons hou gereeld in die Wes Kaap vakansie."
"Great small town, lots to do and explore. Everyone is so friendly, very tourism-orientated."
"Greyton has always been a family favourite destination. Love the area. Will always come back"
"Die ligging tussen die berge en die natuur rondom Clanwilliam is vir my die grootste aantrekking."
"Baie pragtige vissersdorpie met vriendelike mense. Een naweek is te kort.."
"Ons het die Canto CY mark bygewoon. Wat 'n fees. Dit was net baie, baie besonders!! 'n Gelukwensing ook aan hulle. Prag plek!! Goed georganiseer. Puik!!"