Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Elaine B. - 22nd October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing.
Jeanette V. - 22nd October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie roekelose motorbestuurders!
Lettie B. - 22nd October 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Klein dorpie, maar het al die nodige.
Luschka G. - 22nd October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful area. Windy and chilly.
Gerard S. - 21st October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Top! Heel gezellig plaatsje met goede voorzieningen en mooie boulevard en veel walvissen gezien.
Andries B. - 21st October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Vriendelike en lekker.
Jannie N. - 21st October 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Sal dit definitief aanbeveel, dis baie baie mooi daar.
Keetah D. - 21st October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
If it was up to me I would go there every weekend. So quite and beautiful and very clean.
Anja B. - 21st October 2017
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
Prentjie mooi! Die mense is uiters vriendelik en maak jou dadelik deel van die Riviersonderend-familie voel! Sal beslis weer daar gaan draai!
Piet L. - 21st October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Karaktervol.
Christa N. - 21st October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is een van die mooiste dorpies op Roete 62.
Vicky L. - 21st October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Taalmonument is 'n moet.
Mpg M. - 20th October 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Heel leuk levendig stadje met veel mogelijkheden om in de omgeving wijn te proeven.
Marietha G. - 20th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie besig.
Hilton L. - 20th October 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Beautiful.
Erna B. - 19th October 2017
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing so tussen die wingerde en berge! Dorp se hoofstraat is geen advertensie vir die dorp of omgewing nie! Huidiglik is dit beter om die hoofstraat vermy!
Dominic P. - 19th October 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Please don't grow bigger! Your charm is in your old world hidden gem character.
Seugnet M. - 19th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het die "ghost walk" baie geniet. Pragtige, skoon dorp.
Sheena D. - 19th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
The Four Sheep restaurant het heerlike kos bedien.Ons het gewoonlik verby Beaufort-Wes gery as gevolg van veiligheid, maar ons was aangenaam verras om Aan de Voortrekker te kon oornag met genoeg veiligheid.
Marietjie O. - 19th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Netjiese, skoon dorp. Vriendelike en behulpsame mense.
Magdelene V. - 19th October 2017
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Beautiful place and very safe.
Lu C. - 19th October 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Beautiful town, I just do not like the busy and narrow roads.
Dirk N. - 19th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi.
Daleen D. - 19th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n pragtige dorp. Naby aan die stad maar het steeds die plattelandse gevoel.
Jacques C. - 19th October 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Wonderful town. Just needs a few more shops to be open on a Monday and Tuesday!
Chris S. - 19th October 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Ons het op 'n Sondagmiddag daar aangekom. Ons is verseker dat ons aandete in dorp sou kry. Daar is egter geen eetplek oop in Stanford op 'n Sondagaand nie. Dankie tog vir OK Grocer!
Paula L. - 18th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Moenie Gay se melkery en Lazy Lizard se appeltert misloop nie!
Lauren B. - 18th October 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Winkels maak baie vroeg toe.
Zulfah S. - 18th October 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Small town with a big heart.
Tony S. - 18th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goeie historiese dorp.
Annekie H. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Lekker vakansie-atmosfeer daar.
Ronel K. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons dink dit is mooi skoon en pragtige strande en alles baie sentraal sal dit aan almal aanbeveel.
Esda H. - 18th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
Want to retire here, we love this place.
Lenta P. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, skoon en naby als geleë.
Masodi S. - 18th October 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Ek moet weer kom met genoeg geld en vir 'n langer periode.
Berlene L. - 17th October 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Baie om te doen.
Tim V. - 17th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi plek waar die wynlyste baie langer is as die spyskaarte!
Hannes H. - 17th October 2017
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
As jy van goeie wyn hou is dit 'n moet.
Jennifer C. - 17th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A very nice place for a quick getaway.
Katinka V. - 17th October 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Pragtige strand met baie aktiwiteite. Naby busroetes. Baie interessante restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za