Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Absolutely breathtaking. The people are amazing and helpful and so kind. I wish we could stay longer."
"We were just exploring the area. Have done it, but will not be back in a hurry unless it's for a specific reason."
"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."
"Altyd lekker, het ongelukkig 'n baie winderige naweek gehad, maar andersins altyd mooi en lekker."
"Ons sal daarvan gehou het as daar 'n Ocean Basket of so tipe visrestaurant was. Pragtige dorpie en wat 'n natuurskoon."
"Yzerfontein is a beautiful place. Will definitely go back and would like to visit their guest house as well."
"The Trading Post had everything we needed and Grunters Restaurant had some amazing food."