Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Always sleep over here when traveling down to Cape Town."

Prins Albert, Wes-Kaap

Koppie Cottage

"Baie oulike en rustige dorp. Ons het die tydjie baie geniet. Die Pink Slaghuis se diens is uitstekend en die lamsrib word aanbeveel."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Kite Cottages

"Ek wens ek kon permanent hier bly! Baie lekker plek. Enigste negatiewe is daar is net een petrolstasie."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Dis Perlemoenbaai wat Gansbaai mooi en lekker maak, dis beslis een van die mooiste plekke met die mooiste natuurskoon en sonsondergange en so netjies en skoon!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

NetReg

"Yzerfontein is ons stukkie paradys en ons sal weer en weer op Yzerfontein kuier."

Witsand, Wes-Kaap

Kuiergat

"5 stars if you are a fisherman."

McGregor, Wes-Kaap

Bokmakierie Cottage

"Aandetes op 'n Saterdagaand is bietjie beperk."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Ongelukkig net die reuk van die visfabriek."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Knysna has a lot to offer any tourists. The Heads lookout point and the waterfront are a must-see."

Worcester, Wes-Kaap

At Leisure

"As ons kon, het ons Gauteng gister vaarwel geroep!"

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbaai Trust

"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met slegs klein winkeltjies en alle kos moet verkieslik saamgebring word. Dit is ideaal vir mense wat stilte wil opsoek en lekker rus."

Kaapstad, Wes-Kaap

Green Point Gem

"Felt safe walking around in the neigbourhood and even to use the public transport. The area is clean and well-kept and surrounded by beautiful views all around. What a pleasure to visit Cape Town - its Uber services are also tops!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Baie lief vir die plek, voel soos vakansie."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Wild Olive Self-Catering Cottage

"Baie mooi dorpie om in af te tree."

Onrus, Wes-Kaap

Karibu Self-catering Accommodation

"Baie lekker, veilige en gerieflike woonbuurt."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Baie goeie pizza-restaurant en 'n rustige lewe daar."

Boland, Wes-Kaap

Kango Gastehuis

"Dis ons gunsteling vakansiebestemming in SA."

Heidelberg, Wes-Kaap

Skeiding Guest Farm

"Very little to do and see for the adventurous and physically active."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Underhill Farm

"Villiersdorp is verwaarloos in teenstelling met jare terug."

Paternoster, Wes-Kaap

Roseveldt

"Ons was deurentyd gepla deur mense wat (onwettige?) kreef aan ons probeer verkoop het. Dit sal maak dat ons twee keer sal dink voor ons weer Paternoster besoek. Die handelaars in Paternoster is vriendelik en behulpsaam."

Knysna, Wes-Kaap

Peace and Tranquillity

"Baie mooi en vriendelike dorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Kos vir die siel, die wegkom van die gejaag in Gauteng was helend vir liggaam en siel, baie lekker tyd gehad saam met ons kinders en hulle gades. Verskeidenheid puik restaurante wat almal se smaak sal pas. Strande is skoon en veilig, ons het op geen stadium onveilig gevoel nie, as eiendom meer beskostigbaar was sou ons dit vir aftrede oorweeg het, ongelukkig buite ons bereik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Table View Lodge

"We absolutely love Cape Town, go there rather often."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Baie besienswaardighede."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Baie om te beleef. Was al dikwels daar. Soms net deurgery. Ten minste het die plek nie agteruit gegaan soos baie ander dorpe wat ons besoek het nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Infinity G9 Ocean View Apartment

"Wow, so pragtig. Alles werk so goed, die MyCiti was so gemaklik om te gebruik. Geen slegte kommentaar nie."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang