Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Listening Wind Self-catering

"Betty's Bay is 'n pragtige dorp. Net 'n versoek om die slaggate te herstel in die paaie."

Paternoster, Wes-Kaap

Klipmossel

"Love Paternoster, peaceful."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"A peaceful, beautiful seaside town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Comfy Accommodation on the Beach

"Capetown is just one of my favourite destinations in South Africa."

Hermanus, Wes-Kaap

176 Hermanus Beach Club

"Hermanus is a beautiful place to visit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Falcon Crest

"Verkeer sal maar altyd probleem wees."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Was nog nie in daai omgewing nie, maar is beïndruk met wat ons beleef het."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"Thank you for the beautiful accommodation."

Botrivier, Wes-Kaap

Basterskloof

"Botrivier het baie om te bied: wynproe, uiteet, fietsry en stap. Hermanus en Caledon ook naby."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Die dorp is ongelooflik skoon en word mooi instandgehou. Veilige omgewing en die gemeenskap is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Welgedaan Prins Albert!"

Witsand, Wes-Kaap

@ The Whales

"Pragtig en rustig!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Redsky Self-Catering

"Very peaceful and relaxing."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Banhoek Lodge

"Stellenbosch was altyd 'n uitsonderlike plek, maar die verkeer maak dit moeilik en nie meer so lekker om te besoek nie. Die plek bars uit sy nate."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Lazy Lizzard restaurant hoog aanbeveel."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"The railway market is a must visit, just check opening times. My preferred farmstall is The Orchard where we had a very nice breakfast and took away some really good tarts and cookies. Their wors is excellent too."

Kaapstad, Wes-Kaap

Horizon Bay 301

"Lyk of hul MyCiti-busse baie goed funksioneer."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Pepper Tree Self Catering

"Sal weer reis na Oudtshoorn."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Pragtige Karoodorp en gerieflik vir oornag indien jy van Gauteng af Kaap toe reis."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Die prentjiemooi omgewing begroet jou as jy vanaf die berg padlangs afkom op die R62. Beslis 'n oulike dorp om meer as 1 aand te besoek. Country Pumpkin bedien net sulke heerlike ontbyte!"

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Die kerkklok maak dit so spesiaal elke keer as dit slaan en dit gee nostalgie. Die Dorpshuis is ook 'n besliste moet vir aandete. Uit die boonste rakke!"

Laingsburg, Wes-Kaap

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Town is well maintained, streets all clean. Pity that restaurant part of hotel was closed due to Covid. They used to serve the best hamburgers in the country!"

Paternoster, Wes-Kaap

Klipmossel

"Love die plekkie met sy klein winkeltjies en lekker restaurante en die mense is almal vriendelik. Dis regtig 'n heaven met sy mooi huisies en strand."

Kaapstad, Wes-Kaap

Al Verde

"Kaapstad is altyd tops!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

C-View

"We will definitely visit Mosselbaai again."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Besigheim

"Beautiful place."

Blad
Blad 578 - Wys 17311 tot 17340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang