Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Goed geleë vir ons om blomme te kyk en het nie omgegee om te ry in die omgewing nie. Baie veilig en polisie patrolleer gereeld. Die restaurante in die omgewing het baie lekker viskosse bedien en ons het heerlik gekuier."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Lekker plaaskuier op Merweville, dis nou 'n plek waar jy heerlik kan ontspan, goeie kwaliteit tyd spandeer saam jou hartsmense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blomvlei Garden Cottage

"Die Kaap praat met ons harte!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

Protea Cottage

"A very nice, relaxing and beautiful little place."

Kaapstad, Wes-Kaap

Vlei Lofts B&B

"Baie gelukkig met die ondervinding."

Paternoster, Wes-Kaap

Komyntjie 1

"Dit is 'n wonderlike plekkie."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Pragtige plek en sou graag meer tyd daar wou spandeer."

Malgas, Wes-Kaap

Goodswop House

"Baie oulike dorp, sal volgende kuier langer wil bly om Sijnn Wines te besoek asook 'n pizza by Boathouse."

Worcester, Wes-Kaap

Suné's Self Catering

"Met al die wynplase in die nabyheid, is dit die regte plek om te bly."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Zorgvliet Wines Country Lodge

"We visited Babylonstoren which is well worth a visit and enjoyed a spa day and lunch at Lanzerac."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

West Coast Holiday

"Baie mooi plek. Vriendelike mense."

George, Wes-Kaap

Sea View

"Excellent place for retirement."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Bakke Terrace 6

"Ons gunsteling-vakansieplek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

SilveryBlu

"Pragtige lang, skoon strand. Ideaal om met jou honde te stap."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Koedoeskloof Guesthouse

"Roete 62 was 'n groot verrassing siende dat ons nog nooit in daardie omgewing was nie. Ons was eintlik op pad na Montagu en het oor Barrydale gery - Barrydale was eintlik so 'n verrassing. Selfs ons verblyf in Montagu was 'n verrassing. Te min tyd en te veel om te doen. Sal weer soontoe gaan. Baie dankie."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Pragtig! Daar was so baie te sien. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad in die 4 dae wat ons in Montagu spandeer het."

Vermaaklikheid, Wes-Kaap

Da Laafing Lion

"Dis bietjie ver en die grondpad is rof, maar die rustigheid maak op daarvoor."

Worcester, Wes-Kaap

Rotrix Cottage

"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."

Sederberg, Wes-Kaap

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie

"Love it! Away from the hustle of city living."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Pragtige plekkie, maak net seker jy koop genoeg kosvoorraad aangesien die winkeltjies nie altyd laat oop is nie, en ook op Sondae dalk toe is."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige Karoo-dorp en netjies."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Beach House Merak

"Pragtige skoon stukkie Suid-Afrika nog oor."

Paternoster, Wes-Kaap

Phoenix 2

"Lieflike, skoon dorpie met vriendelike mense!"

Hermanus, Wes-Kaap

Langbaai Beach Cottage

"Hermanus se wandelpad langs die kus is wonders vir natuurliefhebbers."

Paternoster, Wes-Kaap

Azzuro

"Pragtige plek vir 'n vakansiebestemming."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Die Fonteine

"Toerisme-goudpot!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Beste kuierplekkie ooit."

Blad
Blad 750 - Wys 22471 tot 22500