Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Oh wow. Sruisbaai itself is a small, beautiful place outside Cape Town with lots of activities one can enjoy. One can visit the harbour, lighthouse and see where the Pacific and Indian ocean meet."
"Awesome spot for a long weekend. Close to Cape Point, Boulders Beach and Muizenberg."
"Ek is 'n voorstaander vir Weskus en Langebaan was nog altyd my plekke waar ek skuiling soek net om weg te breek van die middestad se gevoel en geraas en om eerlik te wees, 'n man is gelukkig waar sy familie gelukkig is."
"Lekker langs die lang wit stand geloop. Desiree/James het ons van al die moet-sien-plekke vertel en ook van goeie, bekostigbare eetplekke vertel. "
"'n Pragtige en interessante klein stukkie geskiedenis wat dalk nog meer bewaar moet word."
"See, mooi berge, ideaal vir die natuurliefhebber. Baie lekker vakansiebestemming, of om te woon."
"Hulle moet net wyn op 'n Sondag verkoop - ons het vergeet om saam te neem en dus maar 'n drankie of 2 iewers anders geniet."
"Skoon lug en pragtige see-uitsig. Net die beste om die gemoed te kalmeer na 'n besige jaar."
"Die omgewing bied van die beste wynplase in die land! Die lekkerste wyne teen bekostigbare pryse. "
"Baie mooi plekkie en baie sentraal naby winkels en hospitaal."
"Strand is een van my geliefkoosde vakansiebestemmings. Die strand is fantasties, en alle winkels wat nodig is, is binne bereik. Lang ente stap op die wit strand is so verfrissend. Ons gaan altyd weer terug!"