Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39539 resensies.
Hestolien B. - 30th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie vriendelike en gasvrye mense, en sal enige tyd weer daarheen gaan en verseker vir 'n langer tydperk.
Helena D. - 30th March 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Transkaroo is die beste restaurant - flink diens, fantastiese kos!
Annette F. - 30th March 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Leandre V. - 30th March 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is 'n pragtige bestemming. Veral as jy van bote en bokkoms hou.
Werner C. - 30th March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie mooi plek.
Hennie S. - 30th March 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Nog redelik ongerep. Hoop maar dit kan so bly.
Sonja P. - 30th March 2017
staying in West Beach, Wes-Kaap
West Beach se uitsigte is asemrowend! Sy kultuur van gesonde leefstyl is meelewend in die drawwers, stappers, fietsryers en see-sport.
Vikki B. - 30th March 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Dis pragtig en rustig. Lekker om bietjie weg te breek. Restaurante en omliggende areas aan te beveel as jy stilte en rustigheid soek.
Ina L. - 30th March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek.
William B. - 30th March 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Caledon Spa was baie nice.
Annettr R. - 30th March 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschhoek is 'n ongelooflike toeristebestemming.
Lynne S. - 30th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is only a stone throw away from home, yet you always feel like you are on holiday, far away from home. it is a perfect holiday destination.
Lena E. - 30th March 2017
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Pragtige en rustige dorp en die mense is almal vriendelik.
Michelle B. - 30th March 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year.
Suline T. - 30th March 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai is 'n wonderlike plekkie om weg te breek van die stad se geraas.
Rox L. - 30th March 2017
staying in Courtrai, Wes-Kaap
Die Kaap bly maar mooi!
Wikus C. - 30th March 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Wow ... wat 'n netjiese dorp! Soveel plekke: Spur Wimpy KFC en besigheidsentrums!
Pieter M. - 29th March 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Sal enige tyd weer daar wil vakansiehou. Die lug en gemeenskap was fantasties.
Clive N. - 29th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Gholfbaan in baie goeie toestand en mense vriendelik.
Vaughan M. - 29th March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Mense, bly kalm, dis warm...
Arthur G. - 29th March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Parking that one has to pay for is daylight robbery. Parking should be free.
Melinda J. - 29th March 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is baie sentraal geleë vir besoeke aan die omliggende wynplase, Oudtshoorn en verskillened roetes deur die Swartberge. Alhoewel die dorpie klein is, is daar uitstekende restaurante, geskenkwinkels en gastehuise.
Francois En Sanet E. - 29th March 2017
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon.
Annatjie S. - 29th March 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Mal oor Wildernis. Ons is fietsryers en het baie veilig gevoel op pad na Knysna. Die natuurskoon is 'n belewenis. Sal graag weer in Wildernis gaan kuier.
Eddy C. - 28th March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Baie mooi en goeie omgewing om 'n wegbreek te maak. Hier kan jy jouself weer vind.
Hedley P. - 28th March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Een van ons gunstelingplekke vir vakansie. Die omgewing is skoon.
Anna-mart E. - 28th March 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooiste dorpie - wens ek kon vir altyd daar bly!
Mark S. - 28th March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
A small town with old established businesses, the local economy isn't growing and it depends on tourists. Very friendly and respectful community. The only problem is the amount of street children that hassle you for tips to wash or watch your car.
Andre M. - 28th March 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Die mooiste en beste plekkie onder die son.
Este R. - 28th March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur.
Rennie M. - 28th March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Sal buiteseisoen hier bly. Dis net jammer dat dit so ver weg is van alles.
Anton M. - 28th March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die dorp is vol en baie kommersieel. Oral is daar nou malls met "brand" shops - die ou Hartenbos is vir ewig weg.
Nita K. - 28th March 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Dis heerlik dat daar 'n restaurant stapafstand van die verblyf af is. Veilige strand, skoon en pragtig.
Elsa V. - 28th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het in Dennehof geslaap en dit was uitstekend.
Pieter E. - 28th March 2017
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Dis by die ingang van Meiringspoort en 'n heerlike stop voor die grootsheid van die poort.
Christine M. - 28th March 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë om die res van die Boland, Weskaap en Overberg te verken.
Christine M. - 28th March 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie sentraal geleë vir 'n reis in die Overberg.
Katherine J. - 28th March 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Ons is mal oor Sedgefield, hoop die plek bly klein en word nie oor-ontwikkel soos Plet nie. 'n Regte vakansiedorp!
Louis K. - 27th March 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Nie genoeg lekker eetplekke nie.
Otto V. - 27th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
So klein pragtige dorpie wat soveel het om te bied. Die pad oor die Swartberg is natuurlik aanbeveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]