Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39767 resensies.
Sonja C. - 14th April 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n klein, stil, pragtige plekkie, weg van al die stadslawaai. Daar is interessante winkeltjies en eetplekke te kies en te keur. Als wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie!
Rene S. - 14th April 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Wegbreek vir moeë mense.
George S. - 14th April 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit is pragtig, baie skoon en die mense baie vriendelik.
Francois S. - 14th April 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Lovely little sea-side village.
Arthur C. - 14th April 2017
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
Baie rustig met mooi uitsigte en wandelpaaie, flaminke en talle ander voëlspesies en die geruis van die branders en die stilte in die nag.
Adriëtte L. - 14th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Perfekte plekkie om te verken en by te rus. Veilig, skoon en prentjiemooi. Hier is oorgenoeg restaurante om van te kies en te keur, pragtige strate om in te wandel, winkeltjies om te verken en 'n bekroonde museum om te besoek. Doen jouself 'n guns en gaan op een van die Story Weaver se toere op jou eerste aand hier. So sal jy die mense, geskiedenis en gemeenskap op vermaaklike wyse leer ken en die res van jou verblyf terdeë geniet.
Pieter T. - 14th April 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!
Helmine C. - 14th April 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Die dorpie is nog nie ten volle ontwikkel as toeristebestemming nie. As jy van stilte hou, is dit die plek vir jou.
Marlize O. - 14th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Chris Barnard Museum was interessant om te besoek.
Eben J. - 13th April 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Great town!
Dian E. - 13th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Michelle S. - 13th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Puik!
Paulina T. - 13th April 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
We absolutely love Witsand. And will keep going back there.
Rohan M. - 13th April 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
.
Pieter J. - 13th April 2017
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
'n Area wat my beslis weer sal sien.
Melanie J. - 13th April 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Mooi plek.
Beyers S. - 13th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Heerlik om heeltyd Tafelberg te kan sien. Lekker kuierplekke.
Sunette K. - 13th April 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Oulike dorpie en baie gasvrye mense.
Stella S. - 13th April 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Always enjoyed the West coast.
Welda M. - 13th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Heerlike vakansie-area. Baie om te doen en te sien. Ons gaan beslis terug om nog te sien. Ons tydjie was net te kort. Baie rustige en mooi omgewing.
Estelle V. - 13th April 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is 'n baie mooi dorpie.
Christel S. - 13th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons kuier altyd lekker op Hartenbos!
Wanda P. - 13th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp met baie vriendelike mense.
Coenraad B. - 13th April 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Beste vis en chips by Fish on the Rocks, Bay Harbour Market is 'n moet om te besoek, baie interessante stalletjie, kos, roomys en self biltong en droëwors te koop.
Venesia H. - 13th April 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorp net baie winderig by tye.
Marlene J. - 13th April 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
It is the first time that i drove through the area of Elgin but I enjoyed it.
Marieke D. - 13th April 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Love Greyton - beautiful and quaint little town.
Duncan S. - 13th April 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone.
Hannelie V. - 13th April 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Elgean K. - 12th April 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is 'n rustige dorpie en 'n ideale plek om na weg te breek as jy wil ontsnap van die alledaagse gejaag en stres.
Christiaan G. - 12th April 2017
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Stil met min verkeer.
Randolf J. - 12th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Goeie see-uitsig en heerlik om op die strand te loop.
Gideon B. - 12th April 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg.
Eugene T. - 12th April 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Rustige dorp.
Maryke P. - 12th April 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Vriendelike mense en 'n idiliese area!
Lizelle V. - 12th April 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is 'n baie oulike plekkie. Daar is genoeg winkels, restaurante en koffiewinkels om te besoek ook en is nie te ver van Knysna, Wildernis en George. Die mense is vriendelik en mens voel gou tuis. Genoeg plekke tussen 3 strande (Cola, Myoli en Gericke) en die lagoon om verskeidenheid in dag by die water te bring. So bly ons was daar!
Jaco V. - 12th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie mooi en sentraal.
Hans G. - 12th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed.
Antonie S. - 12th April 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!
Salome S. - 12th April 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Lekker strand.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]