Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 629 resensies
Lees regte resensies van Durban van 629 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windermere, Durban

[email protected] Florida is 'n luukse woonstel in die hartjie van Durban se moderne Florida Road-buurt. Dis die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na rustige verblyf vir kort- of langtermyn met aktiwiteite, safari's...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Hierdie selfsorg-huis bied slaapplek aan 6 gaste. Dié mee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

75 Lighthouse Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat smaakvol versier is in Umhlanga. Die kompleks is in Chartwell-rylaan geleë naby die dorpie se winkels en bekende restaurante. Dié oop...

Vanaf
R30 800
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse selfsorg-villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié villa is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies. Verblyf vir ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Durban

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Lapis Lazuli Loft is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Umhlanga. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand en Umhlanga Promenade. Die woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R3 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Northstar-Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die strand. Hierdie stylvol gemeubileerde hotel is in 'n uitstekende ligging langs Umhlanga se strand geleë. ...

15% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 700
R1 445
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Durban

Albion Manor bied gerieflike B&B in Morningside, Durban. Die gastehuis se ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is 5 km van die middestad af. Albion Manor is stapafstand vanaf Mitchellpark, en n...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Crooked Tree Cottage is in die hartjie van Umhlanga in Durban. Dit is een van die vernaamste vakansiebestemmings en toeriste-aantrekkings in Suid-Afrika. Dit is boonop net 'n klipgooi van Umhlanga Village af met sy ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]