Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 467 resensies
Lees regte resensies van Durban van 467 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood, Durban

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is welbekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bel...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Gillitts, Durban

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdakhuis in ’n inheemse tuin. Dié huis is in ’n rustige buurt in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die verblyf is ideaal vir ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malvern, Durban

Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westridge, Durban

Sica's Guest House bied koloniale bekoring en warm gasvryheid op 'n eiendom van 3 akker in Berea, Durban. Die gastehuis maak voorsiening vir internasionale en plaaslike gaste, konferensies, troues, sportentoesiaste ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Musgrave, Durban

Patz Abode is 'n huislike en gerieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n privaat woning met 'n aparte ingang. Die eiendom is sentraal geleë naby die Moses Mabhida-stadion en uShaka Marine World, so...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Durban

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za