Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë."
"Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie."
"Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans."
"Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland."
"Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon."
"Daar is stalletjies. Als is naby en dit is baie still in sekere gebiede soos Parkland Island. "
"Convention location, near the beach and other tourist attractions. Quite safe too."
"Ons verkies om daardie omgewing te bly. Baie plekke is binne stapafstand. Voel amper of ek in Europa is."
"Die strand was uitstekend. Sekuriteit was sigbaar en daar was gereeld mense wat die plastiek en rommel opgetel het elke oggend. Dit is heelwat ontwikkel teenoor wat ek dit onthou het as tiener, maar daar is maar net party plekke op aarde wat in jou hart sal bly. Hoop julle geniet dit soos wat ons het. "
"Waking up to the sound of birds chirping instead of cats and busses is a real treat."
"Durbanville is goed geleë met maklike toegang tot besigheidsentrums en wynplase wat uitstekende dienste en produkte aanbied."