Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dagbreek

"Sal definitief weer daar oornag."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Secret Cottage

"Except for loadshedding, which was quite often, we love Cape Town."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Elm Tree Guest Farm

"Pragtige plek. Sou net meer inligting wou hê om die plek meer te verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Melkbosstrand is easy to get to from Cape Town."

Agulhas, Wes-Kaap

StarFish Accommodation

"Good for a family holiday."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Oribaai Oppibaai Bydibaai

"Great area for a family holiday."

Langebaan, Wes-Kaap

Geluksfontein Accommodation

"Beste vakansieplek ooit. Veilige, skoon dorp met vriendelike mense."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Life Bed and Breakfast

"Lovely historical buildings. Friendly people."

Mosselbaai, Wes-Kaap

11th on 6 Avenue

"Geniet Mosselbaai altyd."

Duyker Eiland, Wes-Kaap

Sandspoor

"Unspoilt and truly a gem to be respected."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Cowboys Hill Karoo Campsite

"'n Wonderlike ondekkingstog met so baie om te doen en te ervaar."

Kaapstad, Wes-Kaap

City Lodge Hotel Pinelands

"For me and family it's a tradition that we drive to Cape Town for December holidays after every two years. We love the city."

Hermanus, Wes-Kaap

Little Piece of Heaven

"Hermanus is generally a wonderful travel destination, just crazy busy over the festive season, so if you are looking for some quiet time, rather stay on the outskirts."

Langebaan, Wes-Kaap

Camelot Cottages

"Desembervakansie is altyd 'n besige tyd in Langebaan, so parkeerplek naby die strandmeer is maar altyd 'n probleem. Die winkelsentrum is goed geleë."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Hemelhoog Woonstel

"Ons harte verloor op die omgewing - pragtige tuisvoel plek met soveel om te doen en te sien in die area."

Laingsburg, Wes-Kaap

Golf View Guest House

"Soveel onbekende geskiedkundige besienswaardighede. As dit meer uitgelig word, sal meer mense dalk langer as 1 aand oorslaap."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Amazing Seaview

"Heerlike vakansie-verblyf"

Montagu, Wes-Kaap

Little Sanctuary

"Dit is 'n pragtige toeristedorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Die dorpie is verwaarloos, het baie geskiedenis, maar sal dit nie besoek nie. Die omgewing buite die dorp is pragtig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Serengeti Apartments Perfect Stay

"Pragtige skoon stad met vreeslik baie dinge om te doen en te sien en te proe."

Kaapstad, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Daarr is vreeslik baie om te doen en is 'n baie mooi plek."

Knysna, Wes-Kaap

Orange Inn Knysna

"Baie bedrywig met die N2 wat regdeur die dorp beweeg."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Baie mooi, skoon dorp, wat baie dienste vir toeriste lewer. Baie om te sien en doen. Het lekker gekuier daar."

Blad
Blad 179 - Wys 5341 tot 5370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang