Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"Pragtige dorpie - 'n besonderse plek met vriendelike mense."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Dis die moeite werd om vakansie in die dorp te gaan hou. Die restaurante is ook baie bekostigbaar."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Noetzie

"Dwarskersbos has the most beautiful beaches and the friendliest people. Arrive a stranger and leave with new friends."

Saldanha, Wes-Kaap

Blue Bay Lodge & Resort

"Pragtige plekkie, vriendelike mense en netjies."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"There was a lot of loadshadding and there was no generator as an alternative."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Oulike dorpie. Net jammer die tyd was so min om die hele dorp te verken."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Spur se diens is swak, vat lank en die bediener check nie altyd of die kliënte OK is nie. Manager vol verskonings, het toe by die skaaprestaurant geëet en dit was die beste kos ooit."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beach House Britannia Bay

"Ons het meestal by die huis gekuier en op die strand tyd spandeer. Ek't nie gevind dat daar lekker restaurantjies en winkeltjies is soos in van die ander klein Weskusdorpies nie."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Ons vierde besoek aan Knysna en ons gaan weer, want die plek maak dat jy nie verlang na jou huis nie. Beste kuierplek."

Agulhas, Wes-Kaap

Wafra

"The place to be."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kalahari & Namib Cottages

"Rustige plek. Heerlik vir jonk en oud."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Strandloper @ Moeriesbaai

"Baie vriendelike inwoners wat sommer met ons kom praat het in Bean en Leaf. Het ook oralste veilig gevoel."

De Rust, Wes-Kaap

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n pragtige dorpie met baie vriendelike inwoners."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea View 18

"Pragtige vakansiedorp met goeie mense en lekker eetplekke. Baie ryk geskidenis en wonderlike natuurskoon. Fantasties vir families en vriende wat wil wegbreek."

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Dit is baie mooi en skoon."

Agulhas, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Pretty town in wild, amazing nature."

Hermanus, Wes-Kaap

Perla

"Fantasties - my week was te kort, het nie alles gesien nie. Sal definitief weer Hermanus toe moet gaan."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Tides

"Baie naby aan 'n pragtige strand."

Wildernis, Wes-Kaap

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."

Langebaan, Wes-Kaap

On the Beach 1

"Langebaan is 'n heerlike vakansiebestemming."

Knysna, Wes-Kaap

Stay @ 24 Malachite

"Knysna is one for the books, will definitely go back there."

Knysna, Wes-Kaap

The Bamboo Lodge in Knysna

"Knysna has so many entertainment areas and is safe, quiet and peaceful."

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus is 'n puik toerismebestemming!"

Robertson, Wes-Kaap

Stay @ Adderley 9A

"Ek sal sê dat ons meer ons local besighede moet ondersteun."

Caledon, Wes-Kaap

Caledon Lê Plekkie

"Very clean and fresh."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Wilde Gans

"Baie mooi, lekker kuier en 'n rustige vakansie-opsie vir 'n naweekwegbreek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Raaswater

"Lekker plek, maar restaurante is onnodiglik en buitensporig duur, veral Lulas."

Greyton, Wes-Kaap

The Post House Hotel

"Rustig en ontspannend."

Blad
Blad 204 - Wys 6091 tot 6120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang