Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Die eerste Iroman 70.3 Mosselbaai was gehou in Mosselbaai en ons was verras om te sien hoeveel moeite Mosselbaai-munisipaliteit doen om vir alle besoekers te wys hoe pragtig die dorpie is."
"Pragtige stande en skoon dorpie met oulike winkels. Baie veilig, wonderlike somervakansie-dorpie."
"Pragtige dorp wat omgee vir die gemeenskap. Heerlike kos, olywe, kaas en wyn. Kan die Ghost Walk saam met Ailsa en 'n besoek aan die museum aanbeveel."
"Pragtige skoon dorp. 'n Voorbeeld vir baie dorpe en stede. Hulle kan kom kers opsteek by Prins Albert."
"Baie mooi en beslis baie om te doen, maar dit bly SA, so wees bedag op diefstal ens."
"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."
"Vir seker die mooiste plekkie om by af te tree en vakansie te hou. Die duisende wit huisies gee dadelik vir jou 'n vakansie gevoel met baie rustigheid. Die bewoners is baie behulpsaam en vriendelik."
"Participated in the Ironman and all parties involved, including the community, was amazing."
"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
"Such a small dainty town, with wonderful views and the most friendly people I have ever met. The Greyton Market is a must for all your freshly baked treats and delicacies. The OK Mini Mart also literally has everything you could imagine."
"Paternoster is so peaceful and the perfect spot for a just-married honeymoon couple. "
"Place we keep going back to, so many things to do in the vicinity."
"Ons sal nie daar vakansie hou nie. Jy word gepla deur mense wat vis, kreef of mossels aan jou wil verkoop. Die dorp is nie baie skoon nie."