Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Old Cape Last Trading Post

"Restaurants can improve. There aren't many options. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Oupa See

"Daar kan verbeteringe aangebring word in die sakekern. Vertoon nie mooi skoon nie."

Strand, Wes-Kaap

C-Rus

"Baie lekker plek."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Ons het ;n heerlike middagete by The Grapevine geniet. Alhoewel ons op toemaaktyd daar aangekom het, het hulle ons nog steeds vriendelik bedien. Ons het ook 'n uitstekende wynproe by Hebron gedoen. Was baie beïndruk met Jeanine wat die wynproe aangebied het. Sal dit beslis aanbeveel. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Kango 25

"Regte plek vir 'n familiewegbreek."

Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond Panorama Holidays

"The friendliest little 'dorpie' I've seen in a while. "

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 2

"Paternoster is 'n lekker plek om weg te breek en dis 'n pragtige plek."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Living Water

"'n Restaurant by die see sal fantasties wees."

George, Wes-Kaap

Lientjies Overnight

"Dit is sentraal geleë en voldoende aktiwiteite asook eetplekke."

Houtbaai, Wes-Kaap

Hout & About Guest House

"Sal graag permanent daar wil woon."

Bodorp, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Baie rustige area."

Suurbraak, Wes-Kaap

Ernadoon se Plek

"Peaceful and beautiful. "

Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Studios @ 7

"Pragtige plek. Baie om te sien en net lekker te eet en kuier!"

Heatherlands, Wes-Kaap

Edennook

"Baie veilig en 'n rustige area."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Greyton is n skilderagtige dorpie met welige tuine waar rankrosies wild die wêreld versier. Dit is hoofsaaklik 'n kuns dorpie so as jy van skilder, beeldhou werk, craft bier, en geurige en keurige kos dan is dit perfek vir jou. 'n Ware toevlugsoord uit die gewoel van jou elke dagse bestaan. Dis baie landelik en niks snaaks as loslopende perde heel rustig in die hoofstraat afstap of as 'n perdekarretjie klop-klop verby draf op pad na iewers of êrens. Die mense koester nog kind en dier en is in harmonie met die natuur om hul. As jy in die berg wil gaan stap of 'n rustige koppie koffie wil geniet, gaan spandeer tyd in Greyton."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms Getaway Studio

"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."

Hartenbos, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Baie rustige dorp."

Vishoek, Wes-Kaap

Salop House

"Like the view and it's so quiet."

Paternoster, Wes-Kaap

Craylord

"Daar is net een Paternoster. Uniek en pragtig."

Ceres, Wes-Kaap

Palmboom Gastehuis

"Sal dit enige dag vir mense aanbeveel om te besoek en te gebruik as verblyf."

Breederiviervallei, Wes-Kaap

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Baie mooi plek, net 'n groot jammerte van al die stop en go's."

Velddrif, Wes-Kaap

Riviera Hotel & Chalets

"Voorwaar 'n plek om te ontspan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Jy moet beslis hier stop op pad Kaap toe, bied baie vir die reisiger."

Big Bay, Wes-Kaap

B&J Beach Home

"Veiligheidspersoneel is professioneel dog vriendelik."

Table View, Wes-Kaap

605 Nautica

"Traffic in the mornings are very bad."

Blad
Blad 764 - Wys 22891 tot 22920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang