Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36701 reviews.
"Safe to walk on your own. Close to everything. Great variety of restaurants. Can recommend On the Rocks. Super location for a holiday. Already contemplating my next stay there!"
"Not a bad destination in general. Yes it is windy, but one can live with it. The water is cold, so if you want to swim in the sea, either be tough or get a wetsuit! Visiting areas up-coast was good and totally beautiful. "
"Pragtige omgewing. Gerieflik geleë. Paaie is net baie besig oor Desembervakansie."
"Baie lekker dorp met alles. Besigheidsmense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Is maar net die bekommernis oor die droogte en die hoofstraat was 'n bietjie vuil."
"Oudtshoorn bied baie meer as wat ons bewus was van en beplan 'n langer verblyf in die nabye toekoms. 'n Mens het baie meer tyd nodig om alles in die omgewing te sien en ervaar. "
"Lambertsbaai is 'n wonderlike bestemming om vakansie te hou, as jy soos ons hou van rus, vrede, saligheid, blou water en wit strande. Dit is 'n plekkie waar jou siel kan asem haal en jy weer tot jouself kan keer. Sal enige tyd Lambertsbaai aanbeveel as 'n vakansiebestemming."
"Great surfing and beaches. Uncrowded even in peak season with excellent restaurants and a magnificent lagoon for all manner of activities."
Great Brak River, Western Cape
@ The Lighthouse"Wat 'n lieflike plek. So 'n plattelandse atmosfeer en ryk voëllewe, skoon en die mense daar is so vriendelik en eg Afrikaans. Daar is heerlike restaurante wat ons kan aanbeveel, die Peperboom, Ou Pastorie en The Oyster World. Die slaghuis is een van die min wat ons baie beïndruk het."
"Overall its a very nice area with friendly people. I would buy a house there if I can afford it."
"They need to definitely get some more things for kids to do. The play park needs to be extended and more things added."