Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

George, Tuinroete

2 Wilge Close Kraaibosch George

"Beste plek in Suid-Afrika."

Witsand, Tuinroete

Inniewitsand

"Kom gereed met jou kruideniersware en drankies. Die winkels het beperkte voorraad, maak baie vroeg toe en pryse kan bietjie knap wees. Maar andersin is dit 'n pragtige dorpie wat baie het om te bied. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Retreat Guesthouse

"I love Oudtshoorn and travel there once or twice a year. "

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Aitsa!

"Elke huis het 'n naam wat besonders is."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Innikol 75

"Baie sentraal geleë. Lekker plek om vakansie te gaan hou."

Pinnacle Point, Tuinroete

Pinnacle Point Golf Estate - Fynbos Village

"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika om te besoek. Asemrowende uitsig en baie veilig. Top geriewe beskikbaar. "

Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House

"As ek kon het ek soontoe getrek!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Retreat Guesthouse

"Een van die Karoo se mooiste bestemmings. Besoek gerus."

Danabaai, Tuinroete

Ferrox

"Natuurreservaat met see-uitsig en bokkies in die strate."

Knysna, Tuinroete

Beletage

"The area has recovered beautifully from the fires a few years ago. It is fresh and green. "

Tergniet, Tuinroete

Beker Loop Oor

"Pragtige deel van die land. Ons het ver teen kus gaan stap. Voel nog veilig hier."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Kannie Kla Nie

"Dit bly 'n pragtige dorpie met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Eerste keer wat ons buite seisoen daar was, die plaaslike inwoners is lekker, het 'n wonderlike tyd gehad."

Sedgefield, Tuinroete

At Journeys End

"Die dorp is sentraal geleë om hierdie deel van die tuinroete te verken. "

Heatherlands, Tuinroete

Forest and Pine

"Skoon, 'n pragtige omgewing."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Klein, rustige, plattelandse dorpie met geen groot winkelsentrums nie. Die nodigste goedere is wel beskikbaar. Verskeie besienswaardighede kan in die omgewing besoek word."

The Island, Tuinroete

Island Cottage

"Ideal for romantic getaway but not for family holiday."

Oudtshoorn, Tuinroete

141 Highstreet B&B Oudtshoorn

"Verrassende natuurskoon, al is dit nou baie droog."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Papillon Bleu

"Natuurskoon ongelooflik mooi, veilige area naby aan Knysna."

Upper Old Place, Tuinroete

Footprints of Knysna

"Stil en rustige omgewing."

Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering

"Beveel dit vir elke persoon aan."

Santosbaai, Tuinroete

Santos Express

"Was heerlik om snags die branders op die strand te hoor breek. Lekker strand reg voor trein."

De Rust, Tuinroete

Malcolm's Place

"A charming little village with beautiful views of the Swartberg and authentic old houses. "

Jongensfontein, Tuinroete

SeeBries

"Dit is rustig en mooi net wat mens nodig het om lekker te rus. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Bydiesee

"Vriendelike mense. Pragtige winkeltjies."

Blad
Blad 372 - Wys 11131 tot 11160
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem