Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Mekka van die Karoo To Coast fietswedren, dis wat ons daar gaan maak het, op ons eie! "
"Baie nice vir nie te ver van see. Ek baie waarde het als van potte tot WiFi. Goeie diens en baie netjies."
"Slightly lacking in certain basic facilities and features of larger towns like Caledon, Swellendam or Riversdale, Riviersonderend is obviously no shopping destination (nor, I'd suggest, an ideal retirement prospect for more urban/suburban folks) but. What it lacks in choices is makes up for in charm and quality. All the little eating locations, coffee shops, furniture dealers, fuel stations and the like are jam-packed with friendly faces, delicious wares and surprising craftsmanship. Best of all though, this town has something rather special that only a few others nearby have: magical, majestic, magnificent surroundings; some of the most stunning rivers, hills, groves and vales you'll ever see, with accommodations more often than not incorporating them all. It's simple, but gorgeous. Go there."
"Daar is nie veel om te doen nie, maar kan Fowlers Grill vir seker aanbeveel as eetplek en die Mountain Mill Mall het fliek en eetplekke en genoeg winkels as jy wil uitkom en iets nodig het."
"Die eenhede vir 2 persone is baie klein, voldoende vir 'n dag of twee se verblyf, maar kan dalk klaustrofobies raak oor 'n langer tydperk."
"Ek is mal oor Prins Albert! Ons het die Donkey Sanctuary besoek, ongelooflike werk wat daar gedoen word, besoek dit gerus."
"Oulike vakansie dorpie, veral die hawe met sy snoekvangste was vir ons 'n eerste."
"Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede."
"Kies net die regte dag om op te gaan, anders gaan jy niks sien van bo af nie. Mistigheid wat dit veroorsaak."
"Ashton is 'n bedryfs dorp, maar baie sentraal as jy die klein plekkies soos Robertson, Montagu of Bonnievale wil verken. "
"Buite seisoen is dit 'n ideale plek om te ontspan om weer jou batterye te herlaai. Die natuur en see is pragtig."
"Hulle is tans besig om die hoofstraat te teer. Dit is bietjie besig as gevolg daarvan."
"Vir diegene wat stilte en rustigheid soek, is Tergniet in Meimaand die regte plek. 'n Pragtige, natuurskone dorpie wat perfek skoongehou word. Ons was gelukkig en het die mooiste, sonnige en warm herfsweer geniet. Kon lekker lank gaan stap op die pragtige strand."
"I come to Malmesbury for business. I have always found the people to be super friendly and helpful."