Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Knysna SSB, Wes-Kaap

29 Hilton Court

"Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Kleinfontein

"Pragtige Karoo-dorpie."

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 303

"Dit is beslis die moeite werd, kan nie wag om weer te gaan nie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Accommodation Mosselbay

"The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers."

Hartenbos, Wes-Kaap

Alikreukel B24

"Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Hart en Bos Strandhuis

"Pragtige vakansiedorp."

Stilbaai, Wes-Kaap

Riversong Farm

"Baie rustige dorpie."

Vishoek, Wes-Kaap

52 on Fish Hoek

"Amazing plek met amazing mense."

The Island, Wes-Kaap

Sedge Island House

"Dit is 'n baie veilige en rustige plek om tuis te gaan. Daar is baie om te sien en te doen. Die strand en winkels is baie naby. My man kon met gemak die Island in sy rolstoel besigtig. Die paaie is veilig en rolstoelvriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "

Kleinmond, Wes-Kaap

Milaruso Self-catering House

"Dit is beslis 'n beeldskone omgewing en 'n perfekte plek vir enige natuurliefhebber!"

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Vineyard House

"Pragtige omgewing met wonderlike gasvrye en vriendelike mense."

Greyton, Wes-Kaap

Owl Lodge

"Greyton is ‘n mooi dorp. Net waansinnig duur in hul restaurante. "

Langebaan, Wes-Kaap

Chillsome House

"Beautiful seaside town."

Worcester, Wes-Kaap

Wykeham

"Ek was geskok om te sien dat daar amper geen kuierplek was, 2 pubs wat na middag oopmaak."

Tergniet, Wes-Kaap

Blessings

"As jy rustigheid soek met pragtige see-uitsig is Tergniet perfek. Die see is egter baie rotsagtig so nie juis 'n swemstrand nie."

Tuine, Wes-Kaap

Studio 102

"Lieflik sentraal."

Porterville, Wes-Kaap

Excelsior Guest Farm and Venue

"Very quaint town, we did not spend too much time in town as we had everything at the farm."

Wildernis, Wes-Kaap

Xanadu Guest Villa

"Wildernis bied jou soveel meer as net sie see. Eetplekke bied soveel variasies. Baie naby aan soveel verskillende fantastiese gebiede, veral naby baie gholfbane."

Duynefontein, Wes-Kaap

NetReg

"Nie baie besienswaardighede nie, het baie in sirkels gery. Moes na winkels soek."

Mansfield, Wes-Kaap

Bergsig Self-Catering

"Dis pragtig idillies en ons het baie tuis gevoel."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Yzerview

"Sal beslis weer gaan!"

Bay View, Wes-Kaap

Baydunes 65

"Bayview as kompleks puik. Eenhede aan Suidekant by olietenks ongewens."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Barefoot Cottage

"Sal weer gaan. Mooi plek!"

Riversdal, Wes-Kaap

Oakdale Cottages

"Skoon en netjies. Vriendelik."

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Baie mooi! Baie lekker restaurant by die hotel. Vriendelike mense!"

Wildernis, Wes-Kaap

Limberlost

"Baie tegemoedkomend. Mense vriendelik. Voel gou at home."

Tulbagh, Wes-Kaap

Citrus Self-catering Apartment

"Tulbach is 'n baie mooi dorp, pragtige ou Kaapse boustyle, paddagang met winkel en restaurante moeite werd om te besoek. "

Blad
Blad 1476 - Wys 44251 tot 44280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem