Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"We were amazed at how clean the town was. All around friendly service and smiles. A definite must visit."
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."
"Uiters gerieflik as basis vir dagbesoeke aan Darling, Langebaan en Elandsbaai."
"Die dorp het al ons verwagtinge oortref met kuierplekke, besonderse kunsgalerye en gawe inwoners."
"Alles wat mens op vakansie benodig is beskikbaar en die mense by die besighede is vriendelik, behulpsaam en goed opgelei."
"I am very familiar with Plett as a location as I have been visiting for many years. Off-season, Plett has become a lot busier than before so restaurant bookings are essential."
"'n Pragtige, landelike dorpie met sy eiesoortige boustyl. Ons het heerlik uitgeëet by The Rude Chef."
"Die vriendelikheid in die dorp tussen alle rasse is opmerklik en aangenaam. Vriendelike diens by die Toerisme kantoor. Die Blommekerk was asemrowend. Dankie aan al die vrouens en mans wat die fantastiese uitstalling gemaak het. Ons het heerlik geëet by Bella-Louise. Clanwilliam is 'n heerlike plek om in te kuier."