Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Speedo's en Crocs

"Baie lieflike dorp met vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Breeze Guest House

"Dit was opmerklik hoe relatief skoon en netjies Kaapstad is met byvoorbeeld straatligte wat werk en min slaggate in die paaie in teenstelling met die swak toestand wat Gauteng homself in bevind!"

Paarl, Wes-Kaap

Zen Tree B&B

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. 'n Groot bederf om hier te kuier."

Knysna, Wes-Kaap

Ocean View - The Villa

"Knysna is the jewel of the Garden Route from great food to adventure activities. It's really a travel destination of choice."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Villa @ Diaz Beach

"Die strande by Diaz en Hartenbos het deurgeloop onder onlangse verspoelings."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is beautiful, I'm definitely coming back."

Paarl, Wes-Kaap

The Green Spot

"Beslis een van die mooiste plekke in ons land, met aangename en vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Agapé Guest House

"Baie veilig gevoel in die middestad asook op die paaie en in winkelsentrums!!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Unit 70 Vista Bonita

"Uiters skoon en netjiese dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Van Villa 2

"This is a perfect holiday destination for me and my family and will definitely be there next year again."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Fairway

"Alles in een: see, berg, natuur en vriendelike mense!"

Arniston, Wes-Kaap

De Kock Flat Arniston

"Mooi plekkie. Vir seker vir iemand wat wil wegbreek van stadsgewoel en stilte sal waardeur."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villas 86

"Mossel Bay was absolutely gorgeous. Definitely going back in the near future."

Kaapstad, Wes-Kaap

Strandsig 407

"Die plek om te wees naby die strand om die vars lug en rustigheid te geniet."

Hermanus, Wes-Kaap

Beach Cottage 2

"Hermanus has balance, peaceful, close to the beach and then a fantastic night life with jolly people and good restaurants."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Villa del Mar

"Lekker wegbreekplek. See en die pikkewyne is 'n pluspunt."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

BlyCool

"Baie interessante plek."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Stonehawk

"Weer en omgewing was baie lekker; net die see was baie rof, ons kon nie swem nie."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"As jy nog nie die roete getoer het nie - maak beslis 'n plan!"

Boland, Wes-Kaap

Goedereede Guest Farm

"Daar is so baie om te sien en te doen. Die mooiste wynplase wat jy aan kan dink met al die vriendelike mense oral."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberine Vakansie Oord

"Lieflike uitsig en eenvoudig vriendelike mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Beachfront Apartment - Hermanus Whale View

"The shower is in the bath, which is not clear from the photos. The water pressure was very low, thus not a great shower."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

West Coast Eagle's Nest

"Die dorp het baie verval in die laaste paar jaar vandat ons laas daar was."

Kaapstad, Wes-Kaap

Westbury House

"Ek sal 'n jaar in die Kaap woon en elke Saterdag na 'n ander strand toe gaan en elke Sondag na 'n ander besienswaardigheid, dan sal ek nog nie klaar wees nie. Kaapstad is beslis Suid-Afrika se heel mooiste stad, met veel meer as genoeg om te sien en te doen vir 'n lang vakansie."

George, Wes-Kaap

Avo&Oak Guesthouse

"George was nog altyd 'n gewilde toeristebestemming en ek glo nie dit sal spoedig verander nie, nadat ek self daar gewoon het vir 15 jaar."

Franschhoek, Wes-Kaap

Mon Trésor

"Peaceful and tranquil getaway."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Bastmolen

"Stellenbosch is 'n moet om te besoek, vir 'n Suid Afrikaner of 'n internasionale toeris. Ryk aan kultuur, mooiste landskap, wonderlike eetplekke, baie om te doen!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Modern Mouille

"Ek is mal daaroor om die Kaap te besoek, en op die promenade te gaan stap."

Blad
Blad 628 - Wys 18811 tot 18840