Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Linda K. - 13th January 2016
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Mooi, skoon strand.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Klein, stil plekkie, goeie oornagligging. Naby genoeg aan Mosselbaai.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag.
Luige S. - 13th January 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Was heerlik om die omgewing te verken.
Esme M. - 13th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Plek wat elkeen regtig moet besoek. Rustige atmosfeer.
Ryneveld V. - 13th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Great mense.
Tina P. - 13th January 2016
staying in Stanford, Wes-Kaap
Need better quality restaurants. The Ou Meul on the corner of the entrance to Stanford is the best restaurant in Stanford. Birkenhead was an OK experience.
Hanlie V. - 13th January 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie besig gedurende die feestyd, maar dit bly 'n pragtige bestemming!
Judith H. - 13th January 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Een van my gunsteling vakansiedorpe met heerlike eetplekke!
Willem Charl Andre M. - 13th January 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Kan dit aanbeveel.
Tania H. - 13th January 2016
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Stunning.
Alette V. - 13th January 2016
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Perlemoenbaai en De Kelders is lieflik. Min swemstrande daar maar Franskraal se heerlike familie swemstrand het opgemaak daarvoor! Pragtige uitsig en genoeg winkels, ook lekker drafpaadjie langs die see! Ons het heerlik gekuier!
Ronel M. - 13th January 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ek is mal oor Stilbaai. Sal definitief weer kom besoek.
Laetitia V. - 13th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is een van ons gesin se gunsteling bestemmings. Daar is ook so baie ander aktiwiteite en toeriste aantreklikhede in die omgewing veral Plett se kant toe. Restaurante op Thesen Island is fantasties. Ons sal verseker weer soontoe gaan.
Jenni K. - 13th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pretty little place.
Jeanine V. - 13th January 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die is ons derde besoek aan Lambertsbaai, en soos altyd, het hy ons nie teleurgestel nie! Ons geniet die natuurskoon en die rustigheid vreeslik!
Monique L. - 13th January 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
So verlief op Stellenbosch!
Riana W. - 12th January 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is 'n betowerende plek met soveel atmosfeer, pragtige rotspoele en 'n rustigheid.
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie mooi!
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te doen en te sien in die omgewing.
Susan J. - 12th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons was by die "Show Room", wat 'n aangename verrassing. Die restaurante en koffiewinkeltjies en galerye is almal die moeite werd. Sal weer hiernatoe reis.
Fareda M. - 12th January 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Cape Town in general is becoming more and more popular as the preferred tourist destination because of the exchange rate it is real value for money. I personally think that L'Agulhas can expand to offer especially the Muslim tourist from countries like Saudi Arabia, Yemen and the Arab Emirate more Halaal eatery options as food is an important aspect of tourism. Our preferred getaway has always been Knysna and surrounds, but L'Agulhas is definitely a favourite for us now.
Joey K. - 12th January 2016
staying in Glentana, Wes-Kaap
Heerlik, skoon, stil en rustig met 'n baie lekker strand.
Frederick V. - 12th January 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ek het 50 jaar gelede daar grootgeword. Skoon, rustige en veilige plattelandse dorp.
Annelie J. - 12th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Soveel om te doen, so min tyd.
Tessa O. - 12th January 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Great holiday destination.
Liezl B. - 12th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige, warm dorpie!
Liezl B. - 12th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Kom al amper 40 jaar daar en dit bly darem maar 'n lekker plek.
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp - nie baie om te doen vir toeriste nie. Lekker oornagdorpie.
Liezl B. - 12th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ek kom verseker weer terug!
Lynda S. - 12th January 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Daar is nie veel te doen in Saldanha nie, behalwe vir die strand.
Janetha F. - 12th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
'n Pragtige plek, vol kuns en die vissermannre is nog steeds daar bedrywig.
Renier T. - 12th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Heerlike swemstrand en baie ander dinge om te doen.
Patricia V. - 12th January 2016
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Mooiste deel van ons pragtige land! Ons moet dit net besef, respekteer en bewaar!
Petro V. - 12th January 2016
staying in George, Wes-Kaap
Ons het dit baie geniet in George. Sal graag langer volgende keer wil bly om meer te sien.
Chantall K. - 12th January 2016
staying in George, Wes-Kaap
George is vir ons sentraal geleë, en bied baie genot met al die omliggende aktiwiteite.
Mildred B. - 12th January 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!
Gary G. - 12th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie mooi natuur, baie om te doen in die omgewing, lekker eetplekke. Tapas is 'n moet!
Marius S. - 12th January 2016
staying in George, Wes-Kaap
Dit is een van die pragtigste dorpe in S.A.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]