Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Jongensfontein, Wes-Kaap

Aloe View Homestay

"Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense."

Glencairn, Wes-Kaap

Seascape Guest House

"Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Pragtige plek. Sal enige tyd terugkeer na Gordonsbaai."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."

Greyton, Wes-Kaap

Greyt House Self-catering

"'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek."

Brackenfell Suid, Wes-Kaap

11 on Berrie

"Beautiful side of Brackenfell."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Cottage

"Dankie vir jou moeite om alles mooi skoon en reg te kry. "

Port Owen, Wes-Kaap

River & Sea

"We had very tasty food at the restaurant."

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Keep up the good work. Will definitely go back."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Breathe Inn

"Skoon dorpie en ons was verras omdat daar nie bedelaars was wat gepla het nie."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure

"Lieflike omgewing met vriendelike mense wat baie bied aan reisigers en natuurliefhebbers. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Village Hotel

"'n Moet om te besoek."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Ronda-View

"Try Kokkemans restaurant, very tasty good food."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Beautiful town and surroundings."

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Guest Cottage

"Nice hidden coffee shops around."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders 50

"Mooiste en skoonste plek."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Blommetyd sal 'n bestemming opsie wees."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"‘n Gerieflike oornagplek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"My verwagtinge oortref nadat ek baie jare lank nie daar gekuier het nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Soveel om te doen en sien. Hoogtepunte was die grotte, Rust en Vrede waterval en Cango volstruisplaas. "

Struisbaai, Wes-Kaap

The Goose Nest

"Stil kusdorpie, baie veilig. Net die plek om batterye te herlaai."

Vishoek, Wes-Kaap

The Crags

"Breathtaking scenery."

Mykonos, Wes-Kaap

Raaswater

"Mykonos is seker van die beste vakansie opsies langs die Weskus en bied iets vir die hele gesien."

Theseneiland, Wes-Kaap

Taliesin

"Uitstekend geleë in Knysna. Baie mooi, skoon en netjies. Rustig op die water met die getye wat in- en uitgaan."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Waterblom in Pringle

"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Wolwedans Guest Manor

"Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back."

Blad
Blad 890 - Wys 26671 tot 26700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang