Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 421 resensies
Lees regte resensies van Durban van 421 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof,
Durban

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof. Dié dorpie is net 25 minute se ry vanaf Durban se pragtige strande. Kloof is in die pragtige Vallei van Duisend Heuwel geleë. Hierdie vallei is bekend ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill,
Durban

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Die 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is idea...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluff,
Durban

Joe's Place is in The Bluff in die hartjie van Durban geleë. Ons bied gerieflike en veilige akkommodasie vir jou en jou gesin of 'n groep vriende. Ons is naby winkelsentrums en net 20 minute se stap van die strande...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga,
Durban

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik. Of jy nou hier kuier vir sake of ple...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Ashley,
Durban

Chopper Corner is in Durban se luukse Noordelike Voorstede geleë, naby verskeie strande, gewilde winkelsentrums, gholfbane, casinos, stadions, lughawes en verskeie restaurante en nagklubs. Dis die ideale plek vir p...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West,
Durban

Shalem is in 'n groen, subtropiese tuin in die voorstad Westville geleë. Naby die stad, maar nie in die stad nie. Kom geniet die natuur met ryk voëllewe, plantegroei en naggeluide, 'n lafenis vir jou siel. Maar to...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga,
Durban

Heart of Umhlanga is in ’n sekuritetiskompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë. Die kompleks is 200 m van die strand af en 100 m vanaf verskeie restaurante. Dié moderne meenthuis het lugversorging, 3 s...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof,
Durban

10 On Cato bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Kloof, sowat 26 km vanaf Durban se middestad en 58 km vanaf Pietermaritzburg. Dié area bied voetslaan- en staproetes, voëlkykgeleenthede en prentjiemooi...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga,
Durban

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za