Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 488 resensies
Lees regte resensies van Durban van 488 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Durban

Die eerste bed en ontbyt-gastehuis in Suid-Afrika met die Green Leaf-omgewingstandaard se waarmerk. Nasionale Lilizela-toekenning wenner: Volhoubare ontwikkeling - Beste Algehele Omgewingsbestuur. Geleë in Westvi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is ste...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

408 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is sowat 4 km vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe. Die woonstel het slaapplek vir 4 gas...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterfall, Durban

Die duBoirs Boutique Lodge is net 35 km buite Durban. Die landgoed is 'n rustige toevlugsoord met goed versorgde tuine en 'n kalm, kabbelende stroompie. Hier kan jy jouself toevou in die luuksheid met 'n elegante en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Vanaf
R1 023
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beverley Hills, Durban

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige ingerigte kamers met en suite-badkamer oorkant wat oor 2 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropies...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Durban

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

The Villa Umhlanga is naby Umhlanga-strand en bied gemaklike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Dié gastehuis bied gratis WiFi, parkeerplek en 'n kroeg op die perseel. B&B-verblyf word in 4 kamers gebied. Elke slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban Noord, Durban

Lizzie's Garden Cottage is 'n bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuis in Durban-Noord, net 10 minute vanaf Durban se sportgeriewe en goue myl en sowat 15 minute vanaf Gateway Shopping Centre en Umhlanga se strande. D...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Durban

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R2 795
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban SSB, Durban

Studio 505 on Golden Sands is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in North Beach, Durban. Dié strandfront-perseel het gratis en privaat parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met lugversorging wat geskik is vi...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westridge, Durban

Sica's Guest House bied koloniale bekoring en warm gasvryheid op 'n eiendom van 3 akker in Berea, Durban. Die gastehuis maak voorsiening vir internasionale en plaaslike gaste, konferensies, troues, sportentoesiaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za