Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 488 resensies
Lees regte resensies van Durban van 488 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Durban

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan sl...

Vanaf
R750
per nag, vir 1
B&B in Umhlanga, Durban

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Durban

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Durban

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Durban

The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal i...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Northstar-Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die strand. Hierdie stylvol gemeubileerde hotel is in 'n uitstekende ligging langs Umhlanga se strand geleë. ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Gateway Apartments is in Umhlanga Rocks geleë, 'n pragtige voorstad van Durban. Die kompleks bied akkommodasie in gerieflike woonstelle met toegang tot La Loggia B&B. Dit is geskik vir sakereisigers, paartjies, ges...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westridge, Durban

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Durban

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf. Verblyf word in 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za