Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Rustige woonarea, maar steeds binne bereik van soveel om te sien en te doen. Noordhoek se strand is pragtig! Het onvergeetlike aangename naweek daar deurgebring."
"It's an awesome place to get away. Very convenient and nice and quiet for people trying to relax on a vacation. "
"Omgewing het beter dae gesien. Dis goed geleë en naby aan verskeie toeristebestemmings."
"Lovely place with interesting shops and restaurants. The Brass bell would be a place to visit. "
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."
"Lieflike lang strand om op te gaan loop. Somerset Mall is sommer naby en alles is binne 10 minute se ry van Strand af."
"Reg langs Century City geleë wat die groot besigheidsdistrik is van die Kaap. Letterlik 7 minute geleë van die Century City Konferensie Sentrum en Canal Walk Inkopiesentrum. Maklik om by die Waterfront uit te kom. 'n Wel geleë area om te bly vir 'n sakereis. "
"Dis 'n pragtige plek, maar seker baie beter om in die somer te besoek. Nostalgies met die hawe en bootritte. Ek hou van die restourante op die hawe en Chapman's Peak se natuurskoon is pragtig. Ek het net ongelukkig 'n gevoel gekry dat dit nie veilig is om 2 mense alleen te gaan stap nie en dit maak die besoekie ongelukkig negatief. Dalk as daar 'n sekuriteitswag met 'n hond die kort staproete patrolleer, sal toeriste (veral vroue alleen), veiliger voel. Of as daar 'n aanduiding is hoeveel km die roete is. Houtbaai is werklik pragtig, dit praat met die siel."
"As die weer mooi is, is dit 'n fantasties bestemming, maar winderige dae moet maar saamgeleef word. Valsbaai se watergehalte is swak en sal nie vis eet wat daar gevang word nie, met al die vullis wat afspoel uit informele nedersetting."