Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ons is mal oor die dorp en sy mense asook die die plase rondom dorp."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtige dorpie met al die nodigste winkels."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Apartment and Studio"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Het daar groot geword, altyd wonderlik. Sal baie graag meer tyd daar wou deurbring. Dit bly 'n heerlike ervaring om deur die strate en die distrik te ry. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Pragtige dorpie. Alles is stapafstand. Heerlik geëet by Karoux, by Carol's Pub gekuier, wyn geproe by Lord's Wines en McGregor Wines."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Damas"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment and Overnight Room"It's a pity that not more of the village and particularly the restaurants don't have sea views. It's an excellent location with regards to the West Coast and Darling. It's close to Cape Town which makes it a good weekend getaway."
"Dis 'n baie mooi dorp met die mooiste ou geboue en die eetplekke is uitstekend. "
"Die enigste negatief was die grondpad na Malgas toe. Jammer hulle kan nie net ten minste die helfte van die pad teer nie. Die pad was op sekere plekke baie glyerig (los klippe)."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?"